Vlag Van Belize

Die nasionale vlag van Belize is op 21 September 1981 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur in drie bane in (van bo na onder) rooi, blou en rooi. Die blou baan is heelwat breër as die rooi bane en in die middel daarvan is ’n wit skryf met die wapenskild van Belize.

Vlag van Belize
Vlag van Belize
Vlag van Belize
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 21 September 1981
Ontwerp ’n Vertikale tweekleur in drie bane van rooi, blou en rooi met die land se wapenskild op ’n wit skyf in die blou baan.

Simboliek

Die vlag is die simbool van die eenheid van Belize. Die nasionale leuse, Sub umbra floreo ("Ek floreer in die skadu"), staan ook op die vlag.

Ontwerp

Die vlag van Belize bevat twaalf kleure, wat uniek is vir ’n nasionale vlag: dit is drie meer as die volgende meeste. Belize se vlag is ook die enigste van ’n land waarop mense voorgestel word (op die vlae van Montserrat en die Britse Maagde-eilande, word ook mense voorgestel maar dit is Britse afhanklike gebiede).

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) Belize by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Belize". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Belize SimboliekVlag Van Belize OntwerpVlag Van Belize Ander vlaeVlag Van Belize VerwysingsVlag Van Belize Eksterne skakelsVlag Van Belize198121 SeptemberBelize

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Charles DickensHoër Landbouskool BolandBlourokkeKwaggaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDaggaAppiese WegRefentse MorakeVoornaamwoordNederlandse WikipediaKolorektale kankerPous Innocentius IIRugbywêreldbeker 2003InsolasieIndonesiëVlag van die Verenigde KoninkrykSamuel Bankman-FriedGeelsugAngkor WatRomeAmber HeardArbitrasieAreolaPatriotDieetkundeViëtnamJagluiperdNAVOAardbewingElandréKrieketwêreldbeker 1983Wynand du ToitVictoria AzarenkaPokkeSpinnekopVoorhuidJoodse kalenderStrokiesverhaalWaarheid-en-versoeningskommissieDiepaartromboseZuurbekomDuitse WikipediaKunsPtolemeusLys van Afrikaanse rolprenteAfrikaanse taalleerDoziMiddeleeueBobby AngelMarie PentzOrale seksWerkloosheidLys van Suid-Afrikaanse skrywersLiesbreukAppel (sanger)Menslikepapilloomvirus-infeksieRicus NelOrtodokse KerkTegnologieMeervoudLys van sterrewagkodesVSA dollarKunsmatige intelligensiePesachNederduitse Gereformeerde KerkAfrikaMilwaukeePornhubArmeniëKoos du PlessisAustraliëChester A. ArthurPikriensuurSaaltennisGezina, PretoriaSlag van die Goue SporeIsaac Albeniz🡆 More