Hindoeïsme Varna

Varna (वर्ण) is ’n Sanskrit woord wat soort, orde of klas beteken.

Die term verwys na sosiale klasse in lande soos Indië.

Hindoeïsme Varna
’n Piramide wat die varna-stelsel in Indië voorstel.

Die stelsel van varnas is vir die eerste keer in die antieke Hindoegeskrif die Rigveda (1500-1000 v.C.) genoem as vier dele (mond, arms, dye en voete) van die kosmiese gees Purusha. In latere werke, wat geskoei is op uitsprake in die Upanishads (800-400 v.C.), is hierdie liggaamsdele op die gemeenskap geprojekteer en word genoem dat Brahma, die skeppergod, mense in vier groepe geskape het:

  • Brahmane (priesters en geleerdes)
  • Kshatriyas (vegters en heersers)
  • Vaishyas (landbouers en handelaars)
  • Shudras (dienaars en arbeiders)

Geleerdes glo die varnas was ’n teoretiese klassifikasie wat deur die Brahmane gevisualiseer is, maar nooit werklik in die gemeenskap toegepas is nie. Die praktiese verdeling van die gemeenskap was altyd eerder volgens jati's (geboortegroepe), wat geskoei is op kriteria wat wissel van etniese oorsprong tot beroepe tot godsdiens.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

IndiëSanskrit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieKrimpvarkieGrondwetOlimpiese SpeleSleutel (musiek)VoyeurismeLandbouDesmond TutuAardedagVisMaselsNasionale VrouemonumentAnrich HerbstDeelwoordAngolaSkaakPinksterTrigeminale neuralgieNederlandDroogteStaat PalestinaWatersuiweringNiemetaalLaeveldDundermWikipediaSteenkool in Suid-AfrikaVryheidsmanifesPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingHoofpynBurgerregteWaterbesoedelingJohan VorsterNoord-KaapSeksTelwoordProteaBlaarKatherine JohnsonKoorsblaarSwemHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBeesStaatstoelaeSekondêre sektor van die ekonomieCorioliskragInflasieSlawernyWortelStaalBlack SashKrampNeurenberg-verhoreSpringbokkeSuid-Afrikaanse randGesondheidBruin menseAnale kankerVoortrekkersRenteSteenkoolOntdekking van goud in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaAardrykskundeElektrisiteitTienie HollowayHeelgetalNatriumGeweldCarike KeuzenkampSias ReineckeNederlandsSinsbouMaatskaplike verantwoordelikheidGewone breukeStad🡆 More