Unua Libro

Die Unua Libro (Esperanto: , Eerste Boek) was die eerste leerboek om die kunsmagtige taal Esperanto (destyds Lingvo Internacia, die Internasionale Taal) te beskryf.

Die boek is op 26 Julie 1887 in Warskou deur Ludwik Lejzer Zamenhof, die skepper van Esperanto, onder die pseudoniem Doktoro Esperanto gepubliseer. Die oorspronklike uitgawe is in Russies uitgegee en is voor die einde van die jaar in Pools, Frans, Duits en Engels en toe in 1889 in Hebreeus vertaal. Die boek is in 1888 opgevolg deur die publikasie van die tweede boek, Dua Libro.

Uittreksels uit die boek

Eksterne skakels

Tags:

Dua LibroDuitsEngelsEsperantoFransHebreeusLudwik Lejzer ZamenhofPoolsRussiesWarskou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamibiëGevolge van aardverwarming op oseaneAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidChemiese elementMeervoudEnkelvoudige sinLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoppeltekenGriepLenteJan van RiebeeckInsekEiffeltoringAntoniemBosvarkRosa ParksZoeloesSeisoenLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBartolomeus DiasGoudKoorsKaliumSuurreënBeaufortskaalVaste stofLugbesoedelingKobus LombardGordelroosBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaAardverwarmingKatarakNasionale lied van Suid-AfrikaAgtervoegselRobbeneilandKrugerwildtuinDuitslandRivierSwawelVlekvrye staalTierGautengGewone tortelduifKunsmatige algemene intelligensieXenofobieSuid-Afrikaanse GrensoorlogEskomAarde se atmosfeerBysteekAsjantirykWaterbesparing in Suid-AfrikaSuiwelprodukMaanGisTradisionele literatuurBybelDirekte en Indirekte redePenisAfrikaanse taalleerVergelykings (taalkunde)Joodse kalenderHomofoonThys die BosveldklongKlem-in-die-kaakGemeenskapsorganisasieGeestesgesondheidDaggaKunstenaarMiddelmisbruikCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJeugdagSuikerNasionale VrouedagBrandWeervoorspellingKerrie🡆 More