Uitloper

’n Uitloper in ’n oorlog is ’n strook wat in die vyand se gebied uitloop.

Dit word aan drie kante deur die vyand omring en dit maak die troepe in die uitloper kwesbaar. ’n Diep uitloper staan die gevaar om by die basis afgesny te word en so ’n nes te vorm.

Uitloper
’n Kaart van die neusvormige uitloper tydens die Slag van die Ardenne, 16-25 Desember 1944.                      Frontlinie, 16 Desember                      Frontlinie, 20 Desember                      Frontlinie, 25 Desember

Voorbeelde:

  • In die Tweede Wêreldoorlog het die Sowjetunie ’n groot uitloper van 150 km breed in Koersk beset waar die Slag van Koersk, die grootste tenkgeveg in die geskiedenis en ’n beslissende slag aan die oosfront, plaasgevind het.
  • Ook in die Tweede Wêreldoorlog het die Duitse weermag in Desember 1944 ’n verrassingsaanval teen die Gealllieerdes geloods in die Ardennes (hoofsaaklik in België en Luxemburg). Dit het vir weke ’n groot uitloper tot gevolg gehad.

Nes

In mobiele oorlogvoering soos die Duitse Blitzkrieg, word uitlopers maklik in ’n nes omskep wat deur die vyand uitgewis kan word.

Voorbeelde:

Eksterne skakels

Tags:

Oorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeenwoordSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAngkor WatHentaiKoekie (rekenaarwetenskap)SC 04 Westfalia HerneLipblommeSenuweestelselBrandy NorwoodKaliforniumJada FireLionel MessiLys van elemente volgens simboolEdward Higgins WhiteOekraïneDierSelfoonPaddaHomoniemSeksualiteitBemarkingLewerGeorgiëRupert MuseumMenslike-ontwikkelingsindeksGoewerneurLouise LombardGrondsoorteWurmChlorofilBorsteGeorge-museumSanskritOmkoperyPaul McCartneyBeroerteChamillionaireOostenrykSuikersiekteOrgasmeHangbrugHomoseksualiteitSeksuele stimulasieKijifSelfkonsepFotosinteseLGeelslangIntelligensieReddingskakeSuid-Afrikaanse randLekkerruikpeulFTrappe van vergelykingNoordwesAsteroïdeTien GebooieNetflixEb-3 visaEVaginale kankerGeskiedenis van erotiese afbeeldingsHomofoonAssonansieRobin GivensStudievaardighedeOu Apostoliese KerkMaagdelikheidSoweto-opstandSkarlakenkoorsREpilepsieReënspinnekop🡆 More