Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog

Die Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog (Engels: Allies; Frans: Alliés; Russies: Антигитлеровская коалиция; Chinees: 同盟國) is die lande wat amptelik teen die Spilmoondhede tydens die Tweede Wêreldoorlog gestaan het.

Binne die Geallieerdes het die Sowjetunie, die Verenigde State, en die Verenigde Koninkryk as die "Groot Drie" bekendgestaan. Die Amerikaanse president Franklin D. Roosevelt het na die Groot Drie en China as die "Vier polisiemanne van die wêreld" verwys.

Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
'n Voorstelling van die wisseling in grondgebied wat deur die Geallieerde en Spilmoondhede beheer is oor die verloop van die oorlog. Geallieerd-beheerde gebiede word in groen en violet vertoon en die Spilgebiede in oranje.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Die VS-President Franklin D. Roosevelt en die Britse Eerste Minister Winston Churchill tydens die Casablanca Konferensie in 1943.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Die "Groot 3": Josef Stalin, Franklin D. Roosevelt en Winston Churchill wat by die Teheran Konferensie ontmoet om die Europese Teater van die Tweede Wêreldoorlog in 1943 te bespreek.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Die Geallieerdes van die Asiese en Stille Oseaan Teaters: Generalissimo Tsjiang Kai-sjek, Franklin D. Roosevelt, en Winston Churchill wat by die Kairo Konferensie ontmoet in 1943.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Konferensies van die eerste ministers van die Britse dominions William Lyon Mackenzie King (Kanada), Jan Christian Smuts (Suid-Afrika), Winston Churchill (Verenigde Koninkryk), Peter Fraser (Nieu-Seeland) en John Curtin (Australië) op 1 Mei 1944 in Londen.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Winston Churchill, Franklin D. Roosevelt, en Josef Stalin tydens die Jalta Konferensie in Februarie 1945.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Clement Attlee, Harry S. Truman en Josef Stalin tydens die Potsdam Konferensie in Julie 1945.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1942 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie, wat die 26 lede van die Geallieerdes toon.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie.
Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog
'n Britse plakkaat van 1941, wat die lede van die groter alliansie teen Nazi-Duitsland vertoon.

Gedurende Desember 1941 het Roosevelt die naam "Verenigde Nasies" (VN) vir die Geallieerdes bedink, en die Declaration by United Nations, op 1 Januarie 1942, was die grondslag van die moderne VN. By die Potsdamkonferensie van Julie-Augustus 1945, het Roosevelt se opvolger, Harry S. Truman, voorgestel dat die minsiters van buitelandse sake van China, Frankryk, die Sowjetunie, die Verenigde Koninkryk en die VSA "die vredesverdare en grensskikkings van Europa moes optrek," wat gelei het tot die skepping van die Raad van Minsters van Buitelandse Sake.

Opsomming van Geallieerde oorlogverklarings aan die Spilmoondhede

Na die Duitse inval van Pole

    April 1940

Na die Skynoorlog

    Sien ook: Skynoorlog

Na die inval van die Sowjetunie

Na die Aanval op Pearl Harbor

Na die Verklaring by die Verenigde Nasies

    Sien ook: Verklaring by die Verenigde Nasies

Na die D-dag

Verwysings

Tags:

Geallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog Opsomming van Geallieerde oorlogverklarings aan die SpilmoondhedeGeallieerdes Van Die Tweede Wêreldoorlog VerwysingsGeallieerdes Van Die Tweede WêreldoorlogChineesEngelsFranklin D. RooseveltFransRepubliek ChinaRussiesSowjetunieSpilmoondhedeTweede WêreldoorlogVerenigde KoninkrykVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoopVerkoueMiddeloorontstekingGianna MichaelsTsjeggiesPeriodieke tabelWitrenosterKwadraatLys van medisinale kruieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSnoekerAnglo-BoereoorlogStereotipeSiya KolisiVerassingVideoVaginale kankerFranse RewolusieAfrikaanse woordelys en spelreëlsCristiano RonaldoBosvarkSeksismeDeelteken en umlautIntensiewe vormLys van Islamitiese feeste en herdenkingsRenosterkewerKongo-krisisHoofpynGeelhoutAlfabetKunsmatige algemene intelligensieLys van bekende Suid-AfrikanersOnbemande vliegtuigErfenisdag (Suid-Afrika)WaarnemingNagVaginaKonjunktivitisGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGesonde dieetKoos BekkerIronieKwikMikro-ekonomieWatersuiweringGoudRussiesLikkewaanParasitiese siektesOogproblemeJohannesburgPampoentjiesCeresOorkruipersVlag van Suid-AfrikaKlimaatveranderingEskomGeld2024AfrikanersSteenkool in Suid-AfrikaMiddelmisbruikKorrupsieKitaarAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSeksuele opwekkingHentaiAardverwarmingPaasfeesOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPaaiementberekeningRefentse MorakePlae van EgipteBokmakierieKoolhidraat🡆 More