Tsjeka: Russiese kommissie vir die bestryding van teenrewolusie en sabotasie; eerste voorloper van die KGB en FSB

Die Tsjeka (Russies: ЧК – чрезвыча́йная коми́ссия; tsjrezwitsjainaja komissija, Buitengewone Kommissie) was die eerste van ’n reeks Sowjet-veiligheidsorganisasies.

Dit is op 20 Desember 1917 deur Wladimir Lenin gestig. Die eerste hoof was Feliks Dzerzjinski.

Tsjeka: Russiese kommissie vir die bestryding van teenrewolusie en sabotasie; eerste voorloper van die KGB en FSB
Feliks Dzerzjinski, die eerste hoof van die Tsjeka.

Die Tsjeka het 'n sentrale rol tydens die Rooi Terreur gespeel. Ná 1922 het die Tsjeka verskeie kere van vorm en naam verander en eindelik die KGB en ná die verbrokkeling van die Sowjetunie die FSB geword, maar sy lede is tot in die 1980's Tsjekiste genoem. Die term "Tsjekisme" is daarna en word vandag nog deur sommige gebruik vir die alomteenwoordigheid en mag van die geheime diens in die Sowjetunie en die hedendaagse Rusland.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Feliks DzerzjinskiRussiesSowjetunieWladimir Lenin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Antjie SomersSeksDigtheidHokkieBernard HillInternetStam (taalkunde)MosesMarokkoTermietPussy RiotLys van Afrikaanse rolprentePerdMaatskaplike verantwoordelikheidOlifantIronieAardbewingBevolkingSonLettergreepNamibiëKonsentrasiekampVerkoueSkilpadWoestynKoppeltekenMeningsverskil oor aardverwarmingDagroofvoëlsGevolge van aardverwarming op oseaneKoorsVerkleurmannetjieMorfologie (taalkunde)BlaarBelastingKontinentOu TestamentIslamNagmaalMonopolyBasisinkomsteSilwerKommaMynbouPoësiePseudowetenskapBerlynse MuurSaturnusMaselsPornografiese akteurDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWiskundeVloeistofBedreigde spesieVulkaanRegering van Suid-AfrikaAfrikaSkoenlapperKanadaLittle RockNarsistiese persoonlikheidsteuringRugbyLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOntdekking van goud in Suid-AfrikaAfrikaansMiskruierWet op Bantoe-onderwysAlkoholismeVoedselkettingAsemhalingNoorweëKoolstofdioksiedNamibiese volksmoord 1904-1908Ek is 'n Afrikaan (toespraak)SeismologiePampoentjiesLydia WinchesterVlekvrye staal🡆 More