Tsjalga: Bulgaarse musiek genre

Tsjalga (Bulgaars: чалга; dikwels ook as chalga getranskribeer) of popfolk (попфолк) is 'n Bulgaarse variant van Serwiese turbo-folk wat sedert die 1990's tot dié land se suksesvolste genre van popmusiek ontwikkel het.

Net soos turbo-folk word ook tsjalga deur herhalende ritmes en melodieë asook invloede van 'n verskeidenheid musikale genres oorheers wat tiperend vir die musiek van Balkanlande is - soos Arabiese, Turkse, Griekse en Roma-musiek, maar ook flamenco en klezmer. 'n Belangrike onderwerp in liedtekste is die belangstelling in seks en merkprodukte.

Bekende sangeresse van die genre sluit Malina (Малина) Ivana (Ивана), Desi Slava (Деси Слава), Emilia Walewa (Емилия Вълева), Preslawa (Пρеслава), Anelija (Анелия), Marija (Мария), Gloria (Глория) en Sofi Marinowa (Софи Маринова). Azis (Азис) is een van die gewildste manlike popfolk-sterre.

Die belangrikste Bulgaarse popfolk-etiket Payner (Пайнер) het sy eie musiekkanaal, Planeta Payner (Планета Пайнер), gestig wat byna uitsluitlik popfolk-titels speel.

Eksterne skakels

Tags:

BulgaarsBulgaryeSerwiëTranskripsieTurbo-folk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiskruierSlangHamburgerLeestekenMeningsverskil oor aardverwarmingKrimpvarkiePinksterPapierNederlandPiesangKopieregSelfmoord3D-rolprentJewgeni PrigozjinWillie JoubertLika BerningGrondsoorteLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDrakensbergeWinnie Madikizela-MandelaTydNoord-Sotho (taal)KersfeesOplossing (chemie)Geallieerdes van die Tweede WêreldoorlogKookpuntDemokratiese Republiek die KongoLeonardo da VinciMieliestronkHemelvaartJohannesburgVars waterAntoniemLeeuKurt-Lee ArendseVoedselkettingPampoentjiesNatuurrampRivierDesmond TutuByNommertekenMorfeemRob HersovGeslagsgelykheidLübeckResensieHeupVarkTransatlantiese slawehandelWiskundeAborsieVakbondLys van chemiese elemente volgens atoomgetalD.J. OppermanVoortrekkermonumentJeugdagBloedsomloopstelselKaapstadse waterkrisis 2015-2018SwedeJakkalsAkroniemGlobaliseringKlem-in-die-kaakUnited Democratic FrontVormBrongitisSuid-Afrikaanse randSint JorisdagChroniese siekteSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van bekende Suid-AfrikanersSoortnaamGeskiedenis van Suid-AfrikaKlopjagJode in Suid-AfrikaKlavier🡆 More