Thereianthus: Plantgenus

Thereianthus (somerpypies) is 'n blomplant genus en geofiete wat hoort tot Iridaceae, die irisfamilie, en is die eerste keer in 1941 beskryf.

Die genus is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die winterreënval streek voor, meestal in sandsteen grond en al elf die spesies is deel van die fynbos.

Thereianthus
Thereianthus: Plantgenus
Thereianthus spicatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Watsonieae
Genus:
Thereianthus

G.L. Lewis
Spesies
Sien teks.

Die naam is afgelei van die Griekse woorde thereios wat pyp beteken en anthos wat blom beteken.

Spesies

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakNag van die lang messeJennifer ZamudioPokkePornografieAfvalbestuurKuberkrakerVeeartsSkaapCarles PuigdemontSeetherSmall HandsInsekDistrik SesKrampRooikatMagda van BiljonLys van Afrikaanse skrywersPlatteland (rolprent)MurraysburgPuberteitKlereGroot DepressieBloeddrukAngina pectorisDurbanMiddelmisbruikSowjetunieKlimaatveranderingJaco JacobsGreen PornoIsraelWiskundeBeesvleisLongontstekingGianna MichaelsKersfeesKewerSendelingposisieJenewerbessieMielieDepressie (gemoedstoestand)BloedsomloopstelselZuid-Afrikaansche RepubliekDramaVenesiëSpringbokafrigtersNiersteenErfenisdag (Suid-Afrika)GeelsugKaapstadLeierskapStedelike hitte-eilandMetaalHerpes simplexDie Stem van Suid-AfrikaLongAnrich HerbstBosluisbytkoorsHoek (meetkunde)TuisnywerheidFort BeaufortVolhoubaarheidVloeistofApostoliese GeloofsbelydenisGeskiedenis van erotiese afbeeldingsProstaatkankerWiki CommonsGeboorteLeeudoringstadTsongaKindersiektesKlimaatsverandering in Suid-Afrika🡆 More