Swerwer-Dryfvis: Vis spesie

Die swerwer-dryfvis (Schedophilus velaini) is 'n vis wat voorkom in al die oseane van die wêreld en reg rondom die Suider-Afrikaanse kus; ook in St.

Helena">St. Helena, Tristan da Cunha, Nieu Seeland en Australië. In Namibië staan die vis bekend as die swart bottervis en in Engels as die Peregrine driftfish.

Swerwer-dryfvis
Swerwer-Dryfvis: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Scombriformes
Familie: Centrolophidae
Genus: Schedophilus
Spesie:
S. velaini
Binomiale naam
Schedophilus velaini
(Sauvage, 1879)

Voorkoms

Die vis se lyf is donker olyfgroen aan die bokant, silwer aan die onderkant en word tot 73 cm groot.

Habitat

Die vis leef in water wat 30 – 400 m diep is en word gewoonlik saam met jellievisse gesien.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Swerwer-Dryfvis VoorkomsSwerwer-Dryfvis HabitatSwerwer-Dryfvis Sien ookSwerwer-Dryfvis BronSwerwer-Dryfvis Eksterne skakelSwerwer-Dryfvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RymMuskietLaeveldJazzVolhoubaarheidKlem-in-die-kaakSuid-SothoMusiekVerkleurmannetjieAardeVersamelnaam20ste eeuJosef StalinAfrikaHaaieLys van Suid-Afrikaanse skrywersPolisieLys van kinderspeletjiesMaatskappyLetsiteleSekondêre sektor van die ekonomieTydHoofkarakterBreedtegraadKnysna7de LaanProteïenLetterlike en figuurlike taalgebruikGrondMadison IvyToerismeLongontstekingDonkieVeerAsiëWinnie Madikizela-MandelaKolonisasieJaco JacobsAkroniemBloedvergiftigingSendelingposisieLys van Afrikaanse televisiereekseLys van NG gemeentesKolonialismeAanhalingstekensSeksFluoorMenslike skeletVrouKunselementeWapen van Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordPinksterToringTsoenamiSanskritLys van medisinale kruieWaterstofEnsiklopedieAborsie in Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoos du PlessisHakerVaginale kankerWaterAkademiaEendbekdierKatherine JohnsonChatGPTAfrikaanse woordelys en spelreëlsHeuningbyLys van elemente volgens simboolVleilandSout (chemiese stof)XHTMLTuisblad🡆 More