intertaalskakel

Hierdie sjabloon skakel na artikels op nie-Afrikaanse Wikipedias afhangende daarvan of die Afrikaanse weergawe van 'n artikel bestaan al dan nie.

Dokumentasie-ikoon Sjabloondokumentasie

Indien 'n spesifieke artikel nie op die Afrikaanse Wikipedia bestaan nie, dan vertoon hierdie sjabloon 'n rooi skakel na die nie-bestaande dog begeerde artikel, gevolg deur 'n blou skakel na die gespesifiseerde artikel op die nie-Afrikaanse Wikipedia, wat deur die ooreenstemmende taalkode in vierkantige hake aangedui word. Wanneer die muis oor 'n nie-Afrikaanse skakel rus, word die naam van die artikel soos op die nie-Afrikaanse Wikipedia vertoon. Skakels na nie-Afrikaanse Wikipedia-artikels is altyd blou; dit is die bydraer se verantwoordelikheid om te verseker dat die skakel korrek is.

Indien die gespesifiseerde artikel op die Afrikaanse Wikipedia bestaan, dit is, nadat die begeerde artikel geskep is, vertoon hierdie sjabloon slegs die blou skakel na daardie artikel op die Afrikaanse Wikipedia, en nie meer die skakel na die nie-Afrikaanse Wikipedia nie.

Hierdie sjabloon moenie in hoednotas gebruik word nie, aangesien rooi skakels nie in hoednotas moet verskyn nie.

Skakel na een vreemde taal

Om na 'n vreemdetaalartikel te skakel wat dieselfde titel het as op die Afrikaanse Wikipedia, is die parameters:

{{Intertaalskakel|Artikeltitel|taalkode}}

  • {{Intertaalskakel|Hanning Schröder|de}} gee Hanning Schröder [de] ... artikel bestaan nie op de Afrikaanse Wikipedia nie.
  • {{Intertaalskakel|Amsterdam|nl}} gee Amsterdam ... artikel bestaan alreeds op die Afrikaanse Wikipedia

Om na 'n vreemdetaalartikel te skakel wat 'n ander titel het as op die Afrikaanse Wikipedia, is die parameters:

{{Intertaalskakel|Afrikaanse artikeltitel|taalkode|Vreemdetaalartikeltitel}}

  • {{Intertaalskakel|Groot Turkse Oorlog|en|Great Turkish War}} gee Groot Turkse Oorlog [en]

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in AfrikaFabelHomofoonWalvisLetterkundeVlieg (dier)Nazi-DuitslandRolprentBokmakierieVigsBrugLabia (geslagsdele)PlaasjapieKlem-in-die-kaakMusiekteaterSprokieBerilliumLeonardo da VinciAnneli van RooyenSwart menseFietsJavaScriptKoolhidraatWerkersdagPoësieMaatskaplike verantwoordelikheidPad na jou hartBloedsomloopstelselLys van landeAgtergrond (narratief)Geografie van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)GrondsoorteKondensasieMuishondEuropaBTWSpringbokNylsvley-natuurreservaatTekstielHolocaustWinnie Madikizela-MandelaVoorsetselStaalAspoestertjieWebwerfOmanStikstofFiksieSendelingposisieInternetStollingsgesteenteLeeuCalviniaC++InligtingViëtnamSpinnekopLikkewaanWoordWitbloedselHoutPropagandaLys van bekende Suid-AfrikanersNarkoseMantisWerkloosheidKlereVlinderMagneetSuurstofTaalNelson Mandela🡆 More