Simon Hendrik Frijkenius

Simon Hendrik Frijkenius was 'n kommissaris-generaal van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC).

Simon Hendrik Frijkenius

Kommissaris-generaal van die Nederlandse Kaapkolonie
saam met Sebastiaan Cornelis Nederburgh
Ampstermyn
1792 – 1793
Voorafgegaan deur Johannes Izaac Rhenius (waarnemend)
Opgevolg deur Abraham Josias Sluysken

Persoonlike besonderhede
Gebore onbekend
Sterf 7 Junie 1797
Batavia, Nederlands-Indië

Die VOC het hom in 1792 saam met kommissaris-generaal Nederburgh na die Kaap en die Ooste gestuur om streng ondersoek in te stel na die sake van die Kompanjie en al die nodige te doen om die toestand te verbeter. Aan die Kaap het hulle die sluikhandel onderdruk, 'n nuwe belasting ingestel en die Bank van Lening opgerig.

Frijkenius vertrek blykbaar in 1793 saam met Nederburgh na Batavia waar hulle ingrypende veranderinge aanbring en met groot moeilikheid te doen kry. Hy sterf aldaar op 7 Junie 1797.

Sien ook

Bron

  • Albertyn, dr. C.F. (red.), 1972. Afrikaanse Kinderensiklopedie. Kaapstad: Nasionale Boekhandel Beperk.
Voorafgegaan deur
Johannes Izaac Rhenius (waarnemend)
Kommissaris-generaal van die Nederlandse Kaapkolonie
saam met Sebastiaan Cornelis Nederburgh

17921793
Opgevolg deur
Abraham Josias Sluysken

Tags:

Verenigde Oos-Indiese Kompanjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapse AfrikaansGrondsoorteAnilingusLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSuid-AfrikaAarverkalkingRiley VoelkelMenslike skeletMiteRoemeniëBritse algemene verkiesing van 2010KindermishandelingGeskiedenis van die BoererepubliekeHipertensieERalph GravesNetflixIntelligensieGeloftedagGeskiedenis van AfrikaansMangelontstekingVrye toegangPoësieDuitse maselsLewerKewerSeeMarie PentzEuro606Georgiese nasionale rugbyspanStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)ZAstronomiese eenheidNasionale PartySeksspeeldingBakterieRinkhalsEreksieJakobBob JolesDesimale breukeRenosterWynCollageOrnitologieRandy BooneWerkwoordInfeksieBloemhofSNadia ValvekensBKunselementeHindoeïsmeAsteroïdeToerismeLys van hoofstedeKorrupsieKlinkerJeugdagWerwelkolomSuid-Afrikaanse randLekkerruikpeulYPeter MamakosAntoniemMotorKaartKwosiëntLatynPornografieTweede VryheidsoorlogPaul McCartneyKlitoris🡆 More