Sid Atkinson

Sidney Atkinson (1901–1977) was 'n Suid-Afrikaanse atleet.

Hy was die wenner van die goue medalje in die 110 m-hekkies vir mans by die 1928-Olimpiese Spele in Amsterdam, asook die silwermedalje in dieselfde item in 1924 in Parys.

Sid Atkinson
Atkinson (links) met sy spanmaat George Weightman-Smith tydens die Olimpiese Spele van 1928.

Sidney James Montford "Sid" Atkinson is op 14 Maart 1901 in Durban gebore. Hy word in 1922 internasionaal bekend nadat hy die 110 m-hekkies in 15,2 en die 400 m-hekkies in 56,5 sekondes hardloop. Hy was ook 'n kranige verspringer.

Op die Olimpiese Somerspele 1924 eindig hy tweede, net agter die Amerikaner Daniel Kinsey (goud) en voor die Sweed Sten Pettersson (brons). By die volgende Olimpiese Spele wen hy goud deur die Amerikaanse wêreldrekordhouer Steve Anderson te verslaan, wat tweede geëindig het.

Hy is op 31 Augustus 1977 in Durban oorlede.

Persoonlike rekords

Onderdeel Prestasie Jaar
110 m-hekkies 14,7 s 1928
Verspring 7,34 m 1925

Medaljes

  • 1924 Sid Atkinson  Olimpiese Somerspele - 15,0 s
  • 1928 Sid Atkinson  Olimpiese Somerspele - 14,8 s

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Sid Atkinson Persoonlike rekordsSid Atkinson MedaljesSid Atkinson VerwysingsSid Atkinson Eksterne skakelsSid AtkinsonAmsterdamAtletiekOlimpiese Somerspele 1924Olimpiese Somerspele 1928ParysSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordsoortTwaalf Stamme van IsraelSkarlakenkoorsFinale OplossingGeldMiddeloorontstekingDawidNeil ArmstrongBloedgroepNarsismeBedreigde spesieBysteekDroogteNederduitse Gereformeerde KerkWoestynGeestesteuringTuberkuloseDuitse sokkerkampioenMandela Van PeeblesLys van Suid-Afrikaanse musikanteNaaldekokerVormDepressie (gemoedstoestand)EskomPiesangSpinnekopVoëlgriepVisVoëlInsekBreingewasKlavierThraciëJohannesburgWerkwoordVersamelnaamDingaan ThobelaAnale seksParasetamolBesoedelingLys van slangeNetbalAardbewingXhosaWebwerfAntoniemGevolge van aardverwarming op oseaneTrappe van vergelykingPrimêre sektor van die ekonomieLys van politieke partye in Suid-AfrikaSonnestelselMenslike seksuele gedragWaterAbstraksie (rekenaarwetenskap)Suid-Afrikaanse Grensoorlog2024 Miami Grand PrixSuid-Afrikaanse Lugdiens-vlug 228WaterstofLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeslagBobby van JaarsveldTrix PienaarOlimpiese SomerspeleSiembambaWatersuiweringKlimaatAluminiumMondStedelike hitte-eilandHaaieNierversakingBlourokkeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Wetenskaplike klassifikasie🡆 More