Sesiumchloried: Chemiese verbinding

Sesiumchloried is 'n sout van die alkalimetaal sesium en die suur waterstofchloried.

Eienskappe

Algemeen

Naam Sesiumchloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Sesiumchloried: Chemiese verbinding
Chemiese formule CsCl
Molêre massa 168.36
CAS-nommer 7647-17-8  
Voorkoms vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a =412 pm  
Ruimtegroep Pm3
Nommer 221  
Strukturbericht B2
Smeltpunt 645 °C
Kookpunt 1290 °C
Digtheid 4 (rel. water)
Oplosbaarheid opl. in water, metanol

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt geen 
LD50 2600 mg/kg (in rotte)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Sesiumchloried: Chemiese verbinding Chemie

Kristalstruktuur

Die stof het 'n eenvoudige kubiese struktuur met 'n primitiewe kubiese rooster. Dit het een formule-eenheid per sel (Z=1) en 'n Cs atoom in die (1a) Wyckoff-posisie (0,0,0) en 'n Cl atoom in die 1b posisie (½,½,½). Hierdie stof is die argetipe van die B2-struktuur in die strukturbericht-klassifikasie. Daar is talle stowwe wat hierdie tipe struktuur het of 'n struktuur wat hiervan afgelei is.

Dit is 'n stof met ioniese binding. Die Cs+-katioon word omring deur 'n kubus van agt chloried-anione. Die anioon word ook deur 'n kubus van katione omring.

Biologiese eienskappe

Sesiumchloried is in kankerterapie aangewend asook in eksperimentele modelle wat ventrikulêre aritmie opwek. Blootstelling aan die stof oor 270 dae veroorsaak egter breuke in die DNS van muise wat die genotoksiese en sitotoksiese eienskappe van hierdie stof demonstreer.

Verwysings

Tags:

AlkalimetaalSesiumSout (chemiese stof)Waterstofchloried

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

24 AprilTermietSteve BikoDieregeluideInfeksieIngrid JonkerGeografie van Suid-AfrikaMahatma GandhiWeer (meteorologie)SpringbokkeSirkelNarsistiese persoonlikheidsteuringBetonDoziVrouTelwoordKoorsblaarLys van Afrikaanse skrywersRuan PienaarDokterHoofkarakterBeesNeo-NazismePampoentjiesSout (chemiese stof)SwawelAfrikaanse woordelys en spelreëlsVoedselkettingKunsmatige algemene intelligensieOnderhandelinge om apartheid te beëindigGraaff-ReinetHeks van HexrivierWaterkringloopLugbesoedelingAtleetvoetHematuriePersoonlike voornaamwoordStaatstoelaeAfrikaanse naguilChemiese elementKontinentVoortrekkersRomeinse RykAfrikaanse TaalmonumentAntisemitismeBynierRassisme in AfrikaKarooVrugbaarheidHemelvaartsdagSuiwelprodukNiersteenOntdekking van goud in Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHaaieGeelslangDesimale breukeMeervoudVersoeningsdagGevolge van aardverwarming op oseaneGesondheidWapen van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingSeekoeiRegverdige handelJavaScriptEjakulasieSeksuele penetrasieLetsiteleTrevor NasserAborsie in Suid-AfrikaMiddelmisbruikWikipedia🡆 More