Karookoeniebos: Plantspesie

Die Karookoeniebos (Searsia burchellii), voorheen Rhus burchellii, is 'n struik of klein boom wat inheems is aan die droër gedeeltes van die Noord-Kaap, Wes-Kaap en die Vrystaat asook Lesotho en Namibië.

Die boom kan tot 5 m hoog word en sy FSA-nommer is 379. Die plant is gehard, dit weerstaan ryp en droogtes.

Karookoeniebos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. burchellii
Binomiale naam
Searsia burchellii
(Sond. ex Engl.) Moffett, (2007)
Sinonieme
  • Rhus burchellii Sond. ex Engl.
  • Toxicodendron burchellii (Sond. ex Engl.) Kuntze

Die blommetjies is klein en roomkleurig, die boom blom van April tot Mei. Die vruggies verskyn van Mei tot Julie.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasionalismeAkuutStikstofGeletterdheidRacheltjie de BeerFamilie (verwantskap)SkarlakenkoorsFotoHolocaustWillie JoubertWerkloosheidAtriale fibrillasieBrandmondsindroomSwart nasionalismeOrale seksVryheidsdagPaasfeesKoue OorlogWaterbesoedelingPornografieLys van Afrikaanse rolprenteMigrasie van voëlsNeurenberg-verhoreVleilandGasChatGPTVlekvrye staalVormSkildklierReg tot ‘n gesonde omgewingBedryfstelsel (inligtingstegnologie)FrankrykRooipandaLys van hoofstedeByvoeglike naamwoordSuid-SothoIndiëMagnesiumAgtervoegselInsekCleopatra VIIKlereArmoedeGeslagMandalaPlantSwawelMotNamibiëGrondbesoedelingBlack SashKatSuurreënGroot DepressieChroniese siekteDie GelofteAbstraksie (rekenaarwetenskap)MieliestronkHokkieXenofobie in Suid-AfrikaTurkyeSteenkoolLandbouHoenderLettergreepGoeie VrydagViëtnamSowjetunieDepressie (gemoedstoestand)InflasieTienerChristendomCorioliskragLewerVennootskap🡆 More