Duikerbessie

Die Duikerbessie (Sapium integerrimum) is 'n klein bladwisselende boom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van Suid-Afrika voorkom.

Die manlike en vroulike blomme word op dieselfde aar gedra. Die vrugte bestaan uit 'n drielobbige, houtagtige kapsule, ongeveer 1,5 cm in deursnee. Elke lob het twee horings en die vrug word oranje wanneer dit ryp word. In Engels staan die boom bekend as die Duiker-berry tallow-tree. Die boom se FSA-nommer is 343.

Duikerbessie
Duikerbessie
Takke en blare.
Duikerbessie
Vrugte (Duikerbessies)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Euphorbioideae
Tribus:
Hippomaneae
Subtribus:
Hippomaninae
Genus:
Sclerocroton
Spesie:
S. integerrimus
Binomiale naam
Sclerocroton integerrimus
(Hochst.) J.Léonard
Sinonieme
  • Sapium reticulatum (Hochst. ex C.Krauss) Pax
  • Stillingia integerrima (Hochst.) Baill.
  • Excoecaria integerrima (Hochst.) Müll.Arg.
  • Sapium armatum Pax & K.Hoffm.
  • Sclerocroton reticulatus Hochst.
  • Excoecaria africana Sim
  • Excoecaria hochstetteriana Müll.Arg.
  • Excoecaria reticulata (Hochst.) Müll.Arg.
  • Sapium integerrimum (Hochst.) J.Léonard

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nag van die lang messeNatuurlike hulpbronAfleiding (taalkunde)Venda (taal)MantisKoolstofPenisDepressie (gemoedstoestand)YouTubeGrootste rampe in Suid-AfrikaStudievaardighedeC.J. LangenhovenDuitsDigtheidTydPaddaAfkortingFrankrykHoenderKarooBloemfonteinOrtopediePerdebyeGrondwetVryheidsdagTaalGoudkus (streek)OudtshoornMorfologie (taalkunde)Onderhandelinge om apartheid te beëindigSanskritRookgewoonteKrieketRoemeensVlinderKommaNiemetaalNatriumsulfietEnsiklopedieAvbobSokkerApartheidWaterkringloopMeeueAarde se atmosfeerVakbondDierGoeie VrydagEngelsKonsentrasiekampUnited Democratic FrontTafelsoutSkoenlapperKerngeneeskundeWet op NaturellengrondKhoikhoiSimmetrieVrouVincent van GoghEjakulasieWebwerfKriekRenaissanceBeesMotNamibwoestynHemelvaartsdagKalsiumDaggaTarentaleGlobaliseringWet op Bantoe-onderwysAfrikaanse WikipediaDans🡆 More