Robert Berold

Robert Berold (1948-) is ’n Suid-Afrikaanse digter, redakteur en skrywer.

Hy het vier digbundels gepubliseer en sy werk is in talle bloemlesings opgeneem.

Berold is in 1948 in Johannesburg gebore, matrikuleer op 16 aan Hilton College en studeer daarna in chemiese ingenieurswese en Engelse letterkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand, en later by die Universiteit van Cambridge. In die 1970's en 1980's werk hy as onderwyser en aktivis vir verskeie nie-regeringsorganisasies, insluitend die Morris Isaacson Hoërskool ten tyde van die Soweto-opstand in 1976. Van 1989 tot 1999 was hy die redakteur van New Coin, 'n joernaal wat Suid-Afrikaanse gedigte van die 1990's publiseer. Hy het ook vir 'n tyd Engels by die Zhejiang-universiteit in China onderrig.

Publikasies

  • The Door to the River (Bateleur Press, 1984)
  • The Fires of the Dead (Carrefour, 1989)
  • Rain Across a Paper Field (Gecko Poetry, 1999)
  • All the Days (Deep South, 2008)

Verwysings

Tags:

DigterSkrywerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieLys van NG gemeentesDepressie (gemoedstoestand)BeurtkragRooms-Katolieke KerkWolkStruktuur van die AardeDubbelpuntHector PietersonDeon GrootOranjerivierElana AfrikaAlliterasieStadGrootste rampe in Suid-AfrikaHeelgetalDolfynKrieketLandbouJode in Suid-AfrikaTafelbergWinnie Madikizela-MandelaGroot Gat19de eeuLidwoordTsoenamiSeksueel oordraagbare infeksieAfvalbestuurSwitserlandCradock-4Waarheid-en-versoeningskommissieBloedsomloopstelselPlastiekLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBloukraanvoëlSeksuele stimulasieSkoolArmoedeverligtingZack du PlessisAfleiding (taalkunde)Maroela MediaTremDramaLys van nedersettings in Suid-AfrikaNarkoseDialoog in fiksieHematurieMusiekKasteel die Goeie HoopHeidelberg, GautengOrale seksOnbemande vliegtuigGroot-VisrivierPussy RiotPriemgetalAtoomGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSpringbokkeKongo-krisisSleutel (musiek)ArabiesVoortrekkersAvbobRivierSebraLabia (geslagsdele)BetonKoos BekkerIslamVerenigde State van AmerikaOlimpiese SpeleCovid-19-pandemieChromatografieBiodiversiteit🡆 More