Portland, Maine

Portland is die grootste stad in die deelstaat Maine.

Dit is ook die administratiewe setel van die Cumberland County. Die stad is geleë op 'n skiereiland in die suidweste van die staat ongeveer 8km vanaf die Atlantiese Oseaan.

Portland
Portland, Maine

Kaart Wapen
Portland, Maine
Portland, Maine
Vlag
Portland, Maine
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Portland, Maine Maine
 County Cumberland
 Koördinate 43°40′N 70°16′W / 43.667°N 70.267°W / 43.667; -70.267
 Stigting 1633
 Geïnkorporeer op 4 Julie 1786
 Oppervlakte:  
 - Totaal 179,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 19 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 66 318
 - Bevolkingsdigtheid 1 199,7/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Mark N. Dion (D)
 Amptelike Webwerf portlandmaine.gov

George Cleeve en Richard Tucker was die eerste blankes wat hulle hier gevestig het in 1632. Die nedersetting het toe bekend gestaan as Falmouth. In 1786 word die nedersetting as 'n dorp verklaar en kry die naam van Portland. Die dorp verkry stadstatus in 1832 en was die deelstaat se hoofstad vanaf 1820 tot 1831.

Die stad het sy kwota rampe beleef; in 1690 het die Indiane amper die nedersetting vernietig, in 1775 tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog het skepe van die Britse Vloot die dorp aan flarde geskiet en in 1886 was die stad amper deur 'n vuur verwoes.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 19, Bladsy 265.

Tags:

Atlantiese OseaanCounty (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaMaineSkiereiland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongKappie (skryfteken)Finansiële staatKoppeltekenTaalSweedsRina HugoHemelvaartsdagJaco JacobsVlinderKongo-krisisHeupvervangingEk is 'n Afrikaan (toespraak)SteenkoolOrale seksVerstedelikingSimmetrieWiskundeVars waterKopieregKasteel die Goeie HoopGianna MichaelsStilleweJewgeni PrigozjinPriemgetalSkilpadToestand van materieLika BerningLeestekenBruin menseVeerEugenetikaKatjieSlag van BloedrivierGqeberhaPlastiekEuropaAfleiding (taalkunde)Lys van hoofstedeNag van die lang messeAlliterasieDie ontstaan van die dramaGriekwa-AfrikaansSendelingposisieHolocaustHorlosieVersamelnaamLys van Joodse feeste en herdenkingsTransatlantiese slawehandelRenosterHidroëlektrisiteitBrandbergViëtnamMusieksimboleMaagsweerHokkieTikTokUniegebouPlae van EgipteDelft, KaapstadMikro-ekonomieTelkomAntisemitismeMuishondBoelieryElektrodeWapen van NamibiëOlimpiese SomerspeleBeeldspraakBewussynLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTsoenamiJohan BadenhorstAntoniemDonderstormKlereVratSosiale media🡆 More