suid-Afrika/Gekose Biografie

The layout design for these subpages is at Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/Uitleg.

bewerk 

Gekose biografie

Usage

  1. Add a new Selected biography to the next available subpage.
  2. Update "max=" to new total for its {{Ewekansige portaal komponent}} on the main page.

Gekose biografie lyst

1-20

Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/1

Paul Kruger
Stephanus Johannes Paulus Kruger (10 Oktober 1825 - 14 Julie 1904), ook bekend as "Oom Paul", is gebore in die Kaapkolonie uit 'n familie van Pruisiese afkoms. Hy was 'n prominente Boere weerstandsleier teen die Britse bewind en het later, op 30 Desember 1883, die laaste president van die Zuid-Afrikaansche Republiek geword. Hy is vier keer tot president verkies, die laaste keer in 1898. Sy volgehoue pogings om die Oranje-Vrystaat en ZAR te verenig, het misluk. Tydens die daaropvolgende burgeroorlog het hy Van Rensburg gesteun en Potchefstroom verower. Na die mislukking van president Burgers se uiters ambisieuse program, word hy een van die steunpilare van die nasionale weerstand teen die Britse anneksasie.

Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/2

Nelson Mandela
Nelson Rolihlahla Mandela (gebore 18 Julie 1918) was die eerste staatshoof (1994-1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg. Mandela word gereken as 'n ikoon in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Versoenend teenoor sy politieke vervolgers, nadat hy 27 jaar gevange gehou is te Robbeneiland, tree hy op as patriarg om wêreldwyd respek te ontlok vir sy leierskap. Sy aansien styg ook onder die wit Afrikaanse bevolking in Suid-Afrika, tradisioneel Nasionale Party-ondersteuners, wat hom in die apartheidsjare as "vyand" tipeer het. Saam met F.W. de Klerk ontvang Mandela die Nobelprys vir vrede gedurende 1993. Hy oorhandig die William Webb Ellis trofee aan Francois Pienaar nadat die Springbokke die 1995 Rugby Wêreldbeker gewen het.

Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/3

Jan van Riebeeck
Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck (Culemborg, 21 April 1619Batavia, 18 Januarie 1677), was die stigter van die eerste kolonie in Suid-Afrika in opdrag van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC). Sy stigting by die Kaap die Goeie Hoop groei tot die Kaapkolonie, die Unie van Suid-Afrika en uiteindelik die Republiek van Suid-Afrika.

Van Riebeeck word groot in Schiedam as die seun van 'n dokter en trou daar met Maria de la Quellerie op 28 Maart 1649. Sy sterf in Malakka op 11 Februarie 1665. Van Riebeeck vul al vanaf 1639 'n aantal poste by die VOC: eerste vertoef hy in Batavia as dokters-assistent, waarna hy Japan besoek. Sy belangrikste pos was as hoof van die handelspos in Tonkin, Viëtnam, maar hy word teruggeroep nadat dit aan die lig kom dat hy homself aan private handel skuldig gemaak het. In 1651 word hy uitgestuur om 'n verversingstasie in te rig by die Kaap die Goeie Hoop aan die suidpunt van Afrika.


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/4 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/4


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/5 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/5


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/6 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/6


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/7 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/7


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/8 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/8


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/9 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/9


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/10 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/10


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/11 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/11


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/12 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/12


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/13 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/13


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/14 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/14


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/15 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/15


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/16 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/16


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/17 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/17


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/18 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/18


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/19 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/19


Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/20 Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/20



Portaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/Nominasies

See also

Tags:

suid-Afrika/Gekose Biografie Usagesuid-Afrika/Gekose Biografie Gekose biografie lystsuid-Afrika/Gekose BiografiePortaal:Suid-Afrika/Gekose biografie/Uitleg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiVrugbaarheidLys van Suider-Afrikaanse soogdiereShakaNeurenberg-verhoreKolitisEllipstekenBelastingBloedvergiftigingIrma SternVlekvrye staalInsekSoweto-opstandKolonoskopieBerilliumBeesMasturbasieGordelroosTrigeminale neuralgieLimfvatstelselNierversakingAnale kankerAntjie KrogLetterkundeMaagRassismeGraaff-ReinetKlimaatBybelSelfmoordWitbloedselBosluisbytkoorsMaatskaplike verantwoordelikheidGroepsdrukKapitaal (ekonomie)Mahatma GandhiDigtheidSpringbokkeGalblaasCovid-19-pandemieCleopatra VIIGeelslangPolitieke partyWeervoorspellingSpreeuLys van medisinale kruieOopbroninhoudProstaatkankerWaterkringloopSelfvertroueVersamelnaamWiskundige terminologieGreta ThunbergMierDrinkwatervoorsieningHoofpynKoos du PlessisKatoenLionel PetersonRuan PienaarStaatstoelaeLys van Afrikaanse rolprenteWaterpokkiesSinsbouBalletRob HersovBernice WestMaanLys van Griekse mitologiese figurePropagandaSportResensieJo BlackElandré🡆 More