Persbesem

Die persbesem (Polygala virgata) is 'n boom wat in 'n verskeidenheid habitatte groei: woudrande, op dagsome en in sanderige kusstreke.

Persbesem
Persbesem
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Polygalaceae
Genus: Polygala
Spesie:
P. virgata
Binomiale naam
Polygala virgata
Thunb. (1800)

Die boom se FSA-nommer is 302.2. Die boom staan ook bekend as die bloukappie.

Beskrywing

Die boom dra donkerpers blomme op eindstandige are.

Subspesies

Die spesie het drie subspesies:

  • Polygala virgata var. decora (Sond.) Harv.
  • Polygala virgata var. speciosa (Sims) Harv.
  • Polygala virgata var. virgata

Verspreiding

In Suid-Afrika kom hulle vanaf Kaapstad voor, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga voor. In die res van Afrika is die boom inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Persbesem BeskrywingPersbesem SubspesiesPersbesem VerspreidingPersbesem Sien ookPersbesem VerwysingsPersbesem BronnePersbesem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finansiële staatVerenigde State van AmerikaMenstruasieMaagVerstedelikingOlimpiese Somerspele 2012Lys van nedersettings in Suid-AfrikaSweedsWatersuiweringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTarentaleSimboolLeestekenInsekHaasKaapstadse waterkrisis 2015-2018KaapstadOm-te-infinitiefkonstruksieVratKwaZulu-NatalKinkhoesKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterpokkiesSekondêre sektor van die ekonomieAfrikaanse WikipediaSkynprivaatnetwerkWoordeboek van die Afrikaanse TaalLeierskapGrootste rampe in Suid-AfrikaSomerBlaarPretoriaLatynSeisoenIndiëBloedsomloopstelselAfkortingJohan BadenhorstSoogdierLys van Afrika-landeGoudRugbywêreldbeker 2023Afrikaanse TaalmonumentVenda (taal)WaterbesoedelingPlaattektoniek7de LaanStollingsgesteenteKappie (skryfteken)HolocaustSkaapAfro-AmerikanersAtoomIdioomCleopatra VIIVoornaamwoordHadedaMantisAppendiksCovid-19-pandemieNic de JagerDrinkwatervoorsieningHomoniemVulvaTsongaJohannesburgSeksismeWoordsoortLys van elemente volgens simboolDialoog in fiksieHipoteseRenosterJewgeni PrigozjinGoogle TranslateVincent van GoghVars water🡆 More