Persbesem

Die persbesem (Polygala virgata) is 'n boom wat in 'n verskeidenheid habitatte groei: woudrande, op dagsome en in sanderige kusstreke.

Persbesem
Persbesem
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Polygalaceae
Genus: Polygala
Spesie:
P. virgata
Binomiale naam
Polygala virgata
Thunb. (1800)

Die boom se FSA-nommer is 302.2. Die boom staan ook bekend as die bloukappie.

Beskrywing

Die boom dra donkerpers blomme op eindstandige are.

Subspesies

Die spesie het drie subspesies:

  • Polygala virgata var. decora (Sond.) Harv.
  • Polygala virgata var. speciosa (Sims) Harv.
  • Polygala virgata var. virgata

Verspreiding

In Suid-Afrika kom hulle vanaf Kaapstad voor, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga voor. In die res van Afrika is die boom inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Persbesem BeskrywingPersbesem SubspesiesPersbesem VerspreidingPersbesem Sien ookPersbesem VerwysingsPersbesem BronnePersbesem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansVoornaamwoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)MalariaKaapstadParasitiese siektesDrie-eenheidBreinkaartHemelvaartsdagGeskiedenis van Suid-AfrikaHeupvervangingKrampSokkerKlimaatVermenigvuldigingLodewyk XVI van FrankrykOnderwerp (taalkunde)Steenkool in Suid-AfrikaErfenisKaapse VlakteSonSomerOnse VaderMark (ekonomie)OopbroninhoudKlavierKolitisOligopolieGeweldSinoniemBorskankerTydFamilie (verwantskap)EllipstekenDriedimensioneelNederlandEskomNamibiëNicole StraussBeeldspraakVakbondSmaakMenstruasiePenisSoweto-opstandTaalVerenigde KoninkrykMaatskappyWoordeskatWinterVolstruisBreinSeksualiteitNatuurlike hulpbronMosambiekNatuurWiskundeRobbeneilandFiksieJaco JacobsSeevlakTandbederfVulvaTienie HollowayKunsmatige algemene intelligensieRudi ClaaseBoontjieSpoorvervoer in Suid-AfrikaNamakwalandInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandReënSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AardkorsHernubare energieNierversakingIdioom🡆 More