Bontrugwewer

Die bontrugwewer (Ploceus cucullatus) is 'n algemene standvoël in landerye, savanne en tuine en kom dikwels in groot swerms voor.

Hulle broei koloniaal in bome, palms en plate riete in taamlik slordige neste met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 16 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village Weaver.

Bontrugwewer
Bontrugwewer
Wyfie van die Réunion-eiland
Bontrugwewer
'n Mannetjie van die suidelike populasie.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus
Spesie:
P. cucullatus
Binomiale naam
Ploceus cucullatus
(Müller, 1766)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Bontrugwewer FotogaleryBontrugwewer Sien ookBontrugwewer BronBontrugwewer VerwysingsBontrugwewer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelslangKonsentrasiekampUniondaleIsraelSikloonSpinnekopOntdekking van goud in Suid-AfrikaDinosourusBesproeiingGemeenskapAnale seksInleiding tot die genetikaNatriumtiosulfaatHakerFinale OplossingDeelteken en umlautSlag van BloedrivierWitbloedselBruce FordyceJo BlackElon MuskPotchefstroomBosluisbytkoorsAfrikaanse woordelys en spelreëlsVlieënde HollanderLionel MessiVlekvrye staalVingerseksLys van Afrikaanse skrywersDemokrasieAborsieSeekoeiSuid-Afrikaanse GrensoorlogShakaSomerSkoenlapperWortelLettergreepLys van Afrikaanse televisiereekseJavaScriptMenslike seksuele gedragMiddelmisbruikBraaiGedigPastoorSmaakGrootste rampe in Suid-AfrikaDagboekDie GelofteBronsMynbouVerkleinwoordSpreeuWerkersdagHartversakingPesachKunsmatige intelligensieVerkleurmannetjieMorfologie (taalkunde)Vergelykings (taalkunde)AsemhalingKrampJosef StalinPrimêre sektor van die ekonomieHage GeingobMetaalHemelvaartsdagKaapse VlakteSaartjie BaartmanOntwikkelende landSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More