Gewone Hardeblaar

Die gewone hardeblaar (Phylica paniculata) is 'n klein boom wat normaalweg struikagtig is en kan tot 4 m hoog word.

Hulle groei op klipperige berghellings vanaf die Wes-Kaap tot by die Lebomboberge, die Soutpansberg, Eswatini en ook in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die blare is klein, donker tot olyfgroen met 'n wit wollerige onderkant en styf ingerolde blaarrande. Die blomme is klein en wollerig.

Gewone hardeblaar
Gewone Hardeblaar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Phyliceae
Genus:
Spesie:
P. paniculata
Binomiale naam
Phylica paniculata
Willd., (1798)
Sinonieme
  • Phylica angustifolia Steud.
  • Phylica divaricata Vent.
  • Phylica ledifolia Desf. ex DC.
  • Phylica longirostrata F.Dietr.
  • Phylica myrtifolia Poir.
  • Phylica oblongifolia Dum.Cours.
  • Phylica paniculata var. condensata Sond.
  • Phylica sessiliflora Steud.
  • Soulangia arborescens Eckl. & Zeyh.
  • Soulangia epacridifolia A.Dietr.
  • Soulangia ledifolia (Desf. ex DC.) Eckl. & Zeyh.
  • Soulangia marifolia Bernh. ex C.Krauss
  • Soulangia myrtifolia A.Dietr.
  • Soulangia paniculata Brongn.
  • Soulangia rubra Otto & A.Dietr.

Die boom se FSA-nommer is 453.2.

Taksonomie

Phylica paniculata is deur Carl Ludwig Willdenow beskryf en is in die jaar 1798 in Sp. Pl. 1: 1112 gepubliseer.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Gewone Hardeblaar TaksonomieGewone Hardeblaar Sien ookGewone Hardeblaar VerwysingsGewone Hardeblaar BronneGewone Hardeblaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaRekeningkundeBysteekOnbemande vliegtuigAnneli van RooyenBloukraanvoëlTswanaVormGeestesteuringKernkragIronieJavaScriptViëtnamInsekVoorsetselIrma SternStollingsgesteenteAlkoholismeBruce FordyceBloedvergiftigingGevolge van aardverwarming op oseaneGrondwetWet op NaturellengrondKontinentSharpeville-slagtingPuntHorlosieSpringbokkeGroepsgebiedewetSonkragHector PietersonHernubare energieEuropaSlag van Cuito CuanavalePinksterKlitorisVulkanismePenisWetenskaplike klassifikasieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOnderwysSeekoeiYsland19de eeuCradock-4LikkewaanLetterkundeBoerboelSiya KolisiKaartGeldBestaansboerderyWiskundige terminologieDuitsOlifantSkarlakenkoorsVoedselkettingEiffeltoringHoedBetonHeidelberg, GautengDataverwerkingJaco JacobsTropiese sikloonLuiperdTrekarbeidCheslin KolbeVrouRobert SobukweTrevor NasserPaasfeesVisKriekLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaStedelike hitte-eiland🡆 More