Peter Zumthor

Peter Zumthor (* 26 April 1943 in Basel, Switserland) is 'n internasionaal bekende Switserse argitek en gewese amptenaar belas met monumentesorg in Chur in die kanton Groubunderland waar hy tans woonagtig is.

In Haldenstein, 'n dorpie net buite Chur, het Zumthor in 1978 sy ateljee ingerig. Sy lewenswerk is in 2009 met die gesiene Pritzker-prys vir argitektuur bekroon.

Peter Zumthor
Peter Zumthor in 2018

Peter Zumthor het in Oberwil naby Basel grootgeword. Ná sy beroepsopleiding as meubelmaker het hy 'n akademiese opleiding gevolg en binneargitektuur, ontwerp en argitektuur gestudeer. As gasprofessor tree hy by verskeie universiteite op.

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

194326 AprilBaselPritzker-prysSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselLenteConsolidated B-24 LiberatorVlag van Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaChristogramDiepaartromboseWerkwoordLys van Suid-Afrikaanse skrywersMoskouTsoenamiKoue OorlogAppel (sanger)FietsLGeelhoutPatriotic AllianceVideoTekstielFanie ViljoenDiplopodaKoringNatuurlike hulpbronOngeprosesseerde kosMartin Luther King jr.AvbobSinoniemProstaatklierRoesAluminiumAnusPretoriaKoolhidraatEjakulasieMonopolyMikro-ekonomieToerismeNaaldekokerEpilepsiePikkewynArmeniëWolkLatynAfkappingstekenKwosiëntBorsteKasteroliePampoentjiesVulvaDuitslandIndonesiëOsmoseOogproblemeSteenkoolVoedselkettingGroot vyfSportHelpmekaar-kollegeHorlosieBoomAlliterasieMiljardWortelSonkragBreingewasOntwikkelde landXhosaUpingtonMosesMuishondMilaanNoord-KaapLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAfrikaanse TaalmonumentMenslike seksuele gedragAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHamburger🡆 More