Peter Magano: Suid-Afrikaanse politikus

Peter Magano was 'n lid van die ANC en die Pretoriase Aksie-komitee wat vroeg in 1955 gestig is.

Hy het een van die eerste vrywilligers om by Umkhonto we Sizwe aan te sluit en het later 17 jaar op Robbeneiland deurgebring. Hy het die spesiale raadgewer vir tradisionele sake vir die destydse Premier van Noordwes, Popo Molefe, geword. Hy sterf op die ouderdom van 75 in 2002 ná 'n motorongeluk. Voormalige President Nelson Mandela het sy begrafnis in Ga-Rankuwa bygewoon.

Peter Magano
Gebore1927
Sterf22 Junie 2002
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepPolitikus

Straatnaam

Peter Magano-weg (voorheen bekend as Leah Mangope-weg) in Mabopane is in 2012 na hom vernoem.

Verwysings

Tags:

19552002ANCGa-RankuwaNelson MandelaRobbeneilandUmkhonto we Sizwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingTelwoordHartaanvalAustraliëNarsismeLys van Afrikaanse rolprenteSleutel (musiek)VerkoueHage GeingobSelfstandige naamwoordArabiesDwelmmiddelPersoonlike voornaamwoordNasionaal-SosialismeBolandse aardbewing van 1969Mickey MuisMadison IvyTydRooms-Katolieke KerkReënHoedAtoomPirow BekkerSkoenlapperWaterbesparing in Suid-AfrikaNierPeriodieke tabelWaterbesoedelingNarsistiese persoonlikheidsteuringPampoentjiesMangelontstekingOmtrek, oppervlakte en volumeSinsbouLys van nedersettings in Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeAfrikanersLewerAnrich HerbstKrimpvarkieLabia (geslagsdele)Politieke partySterDikdermXHTMLTuisbladLys van chemiese elemente volgens atoomgetalStruktuur van die AardeCorioliskragWillie JoubertGautengGrondwet van Suid-AfrikaInfeksieKitaarDysselsdorpAardeGroepsgebiedewetAnale seksLimpopo (rivier)Griekse teaterBernice WestWetenskapKoppeltekenBloedsomloopstelselNederlandOntdekking van die chemiese elementeDepressie (gemoedstoestand)DuitsVolhoubaarheidSwemKalenderKoorsShakaAnilingusJan-Willem BreureKultuur🡆 More