Pektien

Pektien is 'n strukturele heteropolisakkaried wat in die primêre selwande van plante op land gevind word.

Dit is vir die eerste onttrek en beskryf in 1825 deur Henri Braconnot.

Dit word kommersieel as 'n wit tot ligbruin poeier vervaardig wat hoofsaaklik uit sitrusvrugte onttrek word en word gebruik as 'n voedseljellie vir die vervaardig van konfyt en jellies. Dit word ook gebruik as vulsels, lekkergoed en as 'n stabiliseerder in vrugtesappe en melkdrankies en as 'n bron van vesel.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleurmannetjieDesimale breukePretoriaNasionalismeTemperatuurMisdaadGroepsdrukKapitaal (ekonomie)ReënspinnekopArabiesHeupOmtrek, oppervlakte en volumeHerpes simplexYslandSimboolCleopatra VIIBetonPankreasBynierMonopolieAntieke EgipteUnited Democratic FrontSnaarinstrumentSkildklierSonGrondwet van Suid-AfrikaAntjie SomersMaselsOnbemande vliegtuigKrokodilTrevor NasserKatWinterIrma SternWinnie Madikizela-MandelaBurgerregteGriepKoolstofMaagCheslin KolbeAardedagPerdVryheidsdagRooms-Katolieke KerkSeisoenDeelteken en umlautWitbloedselRuan PienaarSASOLOnse VaderOrtopedieNasionale lied van Suid-AfrikaAprilKleurDroogteGeografie van Suid-AfrikaLuiperdPornhubAluminiumEkonomie van Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaJazzJohannes MeintjesKoue OorlogAngssteuringKankerLys van Afrikaanse rolprenteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Nasionale VrouedagSelfstandige naamwoordSelfbeeldBosvarkDinosourusAngina pectorisJagluiperdVolhoubare ontwikkeling🡆 More