Eenheid Pascal

Die pascal (simbool: Pa) is die SI afgeleide eenheid van druk.

Interne druk, spanning, Young se modulus, en breekkrag word almal in pascal gemeet. Dit word gemeet in krag per eenheid area, gedefinieer as een newton per meter kwadraat. In alledaagse lewe word die pascal waarskynlik die beste geken vanaf die meteorologiese gebruik daarvan in barometriese verslae, waar dit voorkom in die vorm van hektopascal (1 hPa = 100  Pa) of kilopascal (1 kPa = 1 000 Pa). 'n Ander algemene gebruik daarvan is by fietsbande se etikette. Een kilopascal stem ooreen met ongeveer 1% atmosferiese druk by seespieël. Een hektopascal is ekwivalent aan 1 millibar; een atmosfeer is presies gelyk aan 101,325 kPa.

Eenheid Pascal
'n Drukmeter se wyserplaat was druk in psi (die rooi skaal) en kPa (swart skaal) toon.

Formules

Druk = Krag per area

In terme van eenheidsimbole:

    Eenheid Pascal 

Kyk ook

Bronne

Tags:

AreaDrukKragLugdrukNewton (eenheid)SI-stelselSeespieëlYoung se modulus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HakerToekoms van die AardeSeksposisieKoperWiskundeSuid-AfrikaTemperatuurHernubare energiePolisieJazzKoeffisiënt en magswortelKlimaatAnrich HerbstZack du PlessisDurbanYouTubeSendelingposisieVaalrivierWerkloosheidRymMikro-ekonomieMenstruasieLys van kinderspeletjiesSwart menseTuisbladKindersiektesWatersuiweringMynbouElektrisiteitByung-Chul HanDundermGemeenskapsorganisasieUitwerking van klimaatsveranderingFluoorWeermagInligtingElana AfrikaSleutel (musiek)NierversakingSwangerskapRassisme in AfrikaLetterkundeKaapstadse waterkrisis 2015-2018Aborsie in Suid-AfrikaMuskietAtlantiese OseaanGroot-VisrivierGrondsoorteRacheltjie de BeerNiersteenKasteel die Goeie HoopRobert SobukweSteenkool in Suid-AfrikaChromatografieDesmond TutuHage GeingobNarkoseLys van Afrikaanse rolprenteGeskiedenis van Suid-AfrikaBorsteSwitserlandAfleiding (taalkunde)AardbewingViëtnamoorlogProstaatkankerKoorsAardedagKernkragNatuurlike hulpbronKunselementeRobbeneilandSeksualiteitKoolhidraatKlerePersentasieHindoeïsmeHaaie🡆 More