Bar: Eenheid van druk

Die bar is 'n eenheid van druk.

Dit is nie 'n SI-eenheid nie maar word aanvaar vir gebruik met die SI-eenhede. Die bar word steeds gereeld gebruik om druk in uit te druk omdat dit byna gelyk is aan atmosferiese druk.

Definisie

Die bar, desibar en millibar word as volg gedefinieer:

  • 1 bar = 100 kPa (kilopascal)
  • 1 dbar = 0.1 bar = 10 kPa
  • 1 mbar = 0.001 bar = 0.1 kPa = 1 hPa

(Een pascal is een newton per vierkante meter)

Oorsprong

Die woord bar vind sy oorsprong in die Griekse woord βάρος (baros) wat gewig beteken. Die amptelike simbool is bloot "bar".

Die bar en die millibar is deur Sir Napier Shaw in 1909 bekendgestel en internasionaal in 1929 in gebruik geneem.

Eksterne skakels

Tags:

DrukSI

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofdioksiedNederduitsch Hervormde KerkNamakwalandTierGewone luislangElzette MaarschalkEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaVaalrivierOos-KaapTuisbladMasturbasieDemokrasieBelastingKoggelmanderBoelieryLys van nedersettings in Suid-AfrikaErfenisKookpuntIndiese OseaanNagapiePesachPenisPretoriaSatellietIranGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOlimpiese Somerspele 2024KoorsHerpes simplexKinderregtePampoentjiesKonsentrasiekampVlag van Suid-AfrikaAprilJaco JacobsOnderhandelinge om apartheid te beëindigProstaatkankerVerdampingMieliestronkTrappe van vergelykingMiddelmisbruikTrevor NasserKolonialismeAfrikaanse taalleerMarkenCorioliskragElandréGianna MichaelsVerkoueDuitslandBlaaskankerRobbie WesselsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWaterstofDierCutt GlasDaggaKompasSowjetunieSwangerskapVermontNag van die lang messeFranse RewolusiePoesNic de JagerFinansiële staatKhoikhoiHipoteseOnomatopeeChemiese elementLys van Afrikaanse rolprenteIngrid JonkerEwenaarSelAbstraksie (rekenaarwetenskap)Mobutu Sese Seko🡆 More