Otterwandelpad

Die Otterwandelpad is 'n staproete langs die kus en woude van die Tuinroete Nasionale Park (vroeër die Tsitsikamma Nasionale Park).

Dit is na die groototter vernoem, wat algemeen in die area voorkom.

Otterwandelpad
Getypoele by Ngubu Huts.
Otterwandelpad
Oakhurst Huts langs die Lottering-rivier by die monding.
Otterwandelpad
Sonsondergang by André Huts aan die monding van die Kliprivier.

Die staproete word as een van die beste staproetes ter wêreld beskou en strek van die Stormsrivier se monding (34°01′15.5″S 23°52′47.5″O) in die ooste tot by Nature's Valley (33°58′56″S 23°34′36″O) in die weste. Dit is 26 km lank soos die kraai vlieg, maar 41 km as dit gestap word. Dit neem 5 dae om die staproete te voltooi, en altesaam 4 nagte word in gerieflike hutte met mooi uitsigte deurgebring.

Roete

  • Dag 1 - 4.8 km (± 2 ure)
  • Dag 2 - 7.9 km (± 4 ure)
  • Dag 3 - 7.7 km (± 4 ure)
  • Dag 4 - 13.8 km (± 6 ure)
  • Dag 5 - 6.8 km (± 3 ure)
  • Totale afstand 41 km

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GroototterTsitsikamma Nasionale ParkTuinroete Nasionale Park

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)Koue OorlogKlimaatveranderingSanskritSuid-EuropaNarsistiese persoonlikheidsteuringVoortrekkersPornografiese subgenresArmoedeverligtingBeesvleisGoogleSikloonJohan VorsterBurgerregteIngenieurswesePoësieDialoog in fiksieVulvaPretoriaMigrasie van diereHerfsGewone breukeDataverwerkingWoordeboek van die Afrikaanse TaalKersfeesJesus van NasaretXhosaBronsTrekarbeidEjakulasieAardverwarmingOntwikkelende landTrigeminale neuralgieKatVolksrepubliek ChinaLys van Afrikaanse rolprenteHage GeingobStaat PalestinaLionel MessiOnse VaderSeksueel oordraagbare infeksieVerantwoordelikheidCurly HowardKoolstofBoelieryVoorvoegselKamoefleringMiljardRosa ParksMonopolieInsekLys van Joodse feeste en herdenkingsSirkelKopieregNic de JagerHibernasieKlimaatsverandering in AfrikaBywoordAborsieIntensiewe vormNatuurbewaringOseanografieStedelike gebiedSeisoenKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBesnydenisLikkewaanSlag van Cuito CuanavaleSelfstandige naamwoordSjimpanseeElandréSuiwelprodukKunselementeSamestellingWapen van Suid-AfrikaAnale seks🡆 More