Stormsrivier, Oos-Kaap

Stormsrivier is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

    Die artikel bespreek die dorp, vir inligting oor die gelyknamige rivier, sien Stormsrivier.

Dit is geleë by die rivier met dieselfde naam. Vroeër jare het die N2 nasionale pad van Plettenbergbaai deur Stormsrivier en die Stormsrivierpas gegaan na Port Elizabeth. Met die voltooiing van die Groot Stormsrivierbrug in 1951 is die N2 herlei verby die dorp en die pas.

Stormsrivier
Stormsrivier is in Oos-Kaap
Stormsrivier
Stormsrivier
Stormsrivier, Oos-Kaap Stormsrivier se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°58′0″S 23°53′0″O / 33.96667°S 23.88333°O / -33.96667; 23.88333 23°53′0″O / 33.96667°S 23.88333°O / -33.96667; 23.88333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKou-Kamma
Oppervlak
 • Totaal1,82 km2 (0,70 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 670
 • Digtheid918/km2 (2 380/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.5%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense48.8%
 • Swart mense43.0%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 58.7%
 • Xhosa 32.2%
 • Engels 6.4%
 • Ander 2.8%
Poskode (strate)
6308
Poskode (posbusse)
6308
Skakelkode042

Die Otterwandelpad begin by Stormsriviermond.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DorpGroot StormsrivierbrugN2Oos-KaapPlettenbergbaaiPort ElizabethStormsrivierpasSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Labia (geslagsdele)Geografie van Suid-AfrikaDiskriminasieSwemVoëlgriepKarooBeesvleisPesachKwaggaJazzKokketielBlourokkeKunsmatige algemene intelligensieIgtiologieJavaScriptDolfynSeeLewerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKuberkrakerTradisionele literatuurPornografieSteentydperkEugenetikaLieweheersbesieStaatstoelaeSlag van BloedrivierJan van RiebeeckChemiese elementPinksterVoorsetselBipolêre gemoedsteuringNasionale PartyGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBloeddrukDanie du ToitSophie SchollOos-KaapInsekLys van veltoestandeBergen-Belsen-konsentrasiekampByRuslandToekoms van die AardeOnse VaderSkoolJan van TonderDataverwerkingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Onderwys in Suid-AfrikaAardedagEwenaarNetbalPornografiese subgenresRooikatPapierArabiesVolstruisMIVJudaïsmeBorskankerSeksuele penetrasieBynierVarkgriepGeelsugYstervarkXenofobieWoordsoortOorlogHeuningRenaissanceKatoenFranse RewolusieLandbouTweede VryheidsoorlogVoorvoegselAlliterasie🡆 More