Oribivlakte

Die Oribivlakte is 'n plato tussen en by die samevloeiing van die Umzimkulurivier en die Mzimkulwanarivier in KwaZulu-Natal.

Op groot skaal word met suikerriet geboer en daar is ook 'n kalkfabriek. Vanaf 'n twee meter lange uitstaande rots (van Tafelbergsandsteen) kan 'n skouspelagtige blik op die kloof van die Mzimkhulurivier verkry word. Italiaanse krygsgevangens het die toegangspad deur die kloof gebou.

Oribivlakte
Uitsig oor die Oribi-ravyn wat deur die Oribivlakte sny.

Sien ook

Tags:

KwaZulu-NatalUmzimkulurivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MediaWikiLys van landeRekenaarLikkewaanSeksualiteitDoodstrafMadison IvyJane GoodallChristo WiesePolisieHolocaustMongoliëSonkragDie BylPesachBosluisbytkoorsVoornaamwoordSuid-Afrikaanse randBloemfonteinSonpaneelAnglo-BoereoorlogRatelOopbroninhoudVergelyking Elsabé DaneelBrittany Ashton HolmesBloedvergiftigingRooms-Katolieke KerkKlimaatJudas IskariotNierTheuns JordaanSuiwelprodukBronadresRooiwaterRooikatLianie MaySonnestelselDroomFilosofieAngina pectorisSoogdierArabiesWikimedia-stigtingGewone tarentaalAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989HeelgetalEreksieAurora (astronomie)Groote SchuurBoer Soek 'n VrouPlanete in astrologieKoorsblaarHoërskool VorentoePosseëlKanadaTongaanse nasionale rugbyspanVoortrekkermonument22 NovemberSteve HofmeyrHugenootChristendomTweede VryheidsoorlogPersHelpmekaar-kollegeNierversakingDeborah AdairJohan StemmetWynand du ToitEkonomie van Suid-AfrikaSlaapapneeMesopotamiëJagluiperdSpekboom🡆 More