Nu Octantis

Nu Octantis (afgekort as ν Oct) is ’n spektroskopiese dubbelster in die sterrebeeld Oktant met ’n wentelperiode van sowat 2,9 jaar.

Met sy skynbare magnitude van 3,73 is dit die helderste ster in die sterrebeeld. Dit is sowat 69,1 ligjare van die Son af. Die primêre ster is ’n oranje reusester van spektraaltipe K1 III, en is dus ’n ster wat die waterstof in sy kern opgebruik en uitgesit het. Die sekondêre ster is waarskynlik ’n rooidwerg met ’n lae massa.

Nu Octantis
Nu Octantis
Die ligging van Nu Octantis (in die rooi sirkel).
Die ligging van Nu Octantis (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Oktant
Spektraaltipe K1 III
Soort Dubbelster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 21h 41m 28.64977s
Deklinasie -77° 23′ 24.1563″
Skynmagnitude (m) 3,73
Absolute magnitude (M) 2,1
+2,02
B-V-kleurindeks  +1.00
U-B-kleurindeks  +0,89
Besonderhede
Massa (M) 1,04
1,61 / 0,585
Radius (R) 5,9
5,81 ± 0,12
Ligsterkte (L) 17,53
Ouderdom (jaar) ~2,5-3 miljard
Temperatuur (K) 4 860 ± 40
Afstand (ligjaar) 69,1
Rotasiespoed (km/s) 2
Metaalinhoud [Fe/H] 0,18 ± 0,04
Ander name
CD-77 1079, CCDM J21415-7723A, FK5 810, GC 30289, GJ 9744, HIP 107089, HR 8254, HD 205478, SAO 257948, WDS J21415-7723A
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

In 2009 is voorgestel die stelsel het ’n eksoplaneet, geskoei op versteurings in die wentelperiode. Die versteurings kan egter daaraan toegeskryf word dat die sekondêre ster self ’n dubbelster is, aangesien die vorming van ’n planeet in so ’n stelsel moeilik sal wees vanweë dinamiese versteurings.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DubbelsterLigjareOktant (sterrebeeld)ReusesterRooidwergSkynbare magnitudeSonSpektraaltipeSpektroskopieSterrebeeldWaterstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsteroïdeAnemieRuhan du ToitVoorvoegselDiamantKoorsblaarGlasMaría KodamaNepotismePuberteitGeskiedenis van erotiese afbeeldingsEpilepsieDirekte en Indirekte redeLeestekenInternasionale Fonetiese AlfabetSkaapNazi-DuitslandBisKuberspioenasieSuid-Afrikaanse pondWaterpokkiesErdwurmRanger 7Eleanor RooseveltMillimeterLys van elemente volgens simboolGroepsdrukTeater van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereButch en femmeWalvisGroblersdalJesus van NasaretApollo 11BesoedelingSowjetunieBoekXVerkoueKatastrofiese bewegingIndo-Europese taleAlexis TexasEienaamEb-3 visaKontinentKarlien van JaarsveldPostmasburgJan BlohmBloemhofTutsiZLongontstekingWaterstofRichard KlineOraniaSid JordanBotswanaLys van landeKaartMetafoorSuid-Afrikaanse InkomstediensBeroerteDiensplig in Suid-AfrikaLaosWikipediaHoutskoolRooilipslangRugbySeksuele penetrasieVoorsetselIntelligensieRina HugoVerbondsarkEngelsOmkopery🡆 More