Nicolaas Frederic De Waal

Sir Nicolaas Frederic de Waal (1853–1932) was die eerste administrateur van Kaapland.

Hy is in Nederland gebore. Hy kom in 1880 in Suid-Afrika aan en vestig hom in Middelburg. Hier open hy 'n regspraktyk. Hy word betrokke in die politiek en word 'n vooraanstaande figuur in die Afrikanerbond. Hy word in 1898 'n lid van die Kaapse parlement. Later word hy Minister van Binnelandse Sake in die kabinet van John X. Merriman in 1908. Met Uniewording word hy die Administrateur van Kaapland. Hy tree in 1926 af en is oorlede in 1932.

Nicolaas Frederic de Waal
Nicolaas Frederic de Waal

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
1908 – 1910

Administrateur van Kaapland
Ampstermyn
31 Mei 1910 – Desember 1925
Voorafgegaan deur Geen
Opgevolg deur Adriaan Fourie

Persoonlike besonderhede
Gebore 1932
Nederland
Sterf 1932
Politieke party Afrikanerbond

Sien ook

Bron

Tags:

Afrikanerbond (party)John X. MerrimanMiddelburg, Oos-KaapNederlandSuid-AfrikaUniewording

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolyBeesRymHeuningbyOnderwerp (taalkunde)Paarl GimnasiumUnited Democratic FrontDistrik SesGenitale vratLys van Suid-Afrikaanse musikanteNatuurlike hulpbronNarsistiese persoonlikheidsteuring24 AprilWêreld- Ekonomiese ForumKoolstofLys van nedersettings in Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaCoca-ColaSlag van Cuito CuanavaleNasionale lied van Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykKontinentEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogNederduitse Gereformeerde KerkSelfbeeldBiodiversiteitEwenaarAtleetvoetEiffeltoringCleopatra VIIDurbanVerantwoordelikheidWoestynPolisieJapanBeaufortskaalAardedagLongKleurNag van die lang messeHaasAvbobBateStadVoortrekkermonumentBruce FordyceThomas Edison7de LaanHannes van WykDieremishandelingWetenskapEkonomieBloedsomloopstelselVoedselkettingLeierskapKlimaatsverandering in AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Weer (meteorologie)Persoonlike voornaamwoordOntdekking van goud in Suid-AfrikaOnse VaderAsemhalingSinsbouJeugdagAnale seksJaco JacobsViëtnamRomeinse RykCarles PuigdemontAdolf HitlerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJohann de LangeToerisme🡆 More