Neue Deutsche Todeskunst

Die term Neue Deutsche Todeskunst, kort NDT, is vanaf die vroeë 1990's gebruik om na 'n Duitstalige musiekstroming in die konteks van Gothic Rock en Dark Wave te verwys.

Die verbindende element van die beweging was die behandeling van onderwerpe soos dood, verganklikheid, Weltschmerz, nihilisme, surrealisme, eksistensialisme, kritiek op godsdiens, geweld, kranksinnigheid en isolasie.

Neue Deutsche Todeskunst
Das Ich, 'n Duitse musiekgroep wat binne die genre val

Aan die Neue Deutsche Todeskunst-beweging word die vestiging van die Duitse taal binne die Dark Wave-beweging toegeskryf, alhoewel daar al vroeër groepe soos Xmal Deutschland, Geisterfahrer of Malaria! was wat hulle op musiek met Duitse liedtekste toegespits het.

Verwysings

Tags:

Dark WaveDuitsEksistensialismeNihilisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormStudievaardighede2001BorskankerSias ReineckeGeskiedenis van Suid-AfrikaVersamelnaamWeer (meteorologie)AntisemitismeSomerVarkgriepAndrew DavisVaginale kankerKarretjiemenseSanskritDistrik SesJo BlackMaanSeilvaartWatersuiweringInfeksieWet op Bantoe-onderwysLeierskapAarverkalkingNag van die lang messeJan van RiebeeckTafelsoutEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWelwillendheidsdagFinansiële staatApartheidSeisoenWoordCheslin KolbeLys van musiekinstrumenteEienaamCalviniaNelson MandelaGlobaliseringPriemgetalVloeistofPlantBruin huisslangAarde se atmosfeerWoestynEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLeeuRoofvoëlCarike KeuzenkampDie ontstaan van die dramaTienerDroogteSlag van BloedrivierHoofkarakterSlawernySpreeuSwartrenosterToestand van materieLuiperdLettergreepSlangVigsRoofdierBraaiTwaalf Stamme van IsraelGeldeenheidBedryfstelsel (inligtingstegnologie)SonnestelselSteenkool in Suid-AfrikaSilwerMagnetismeSkaapMaagHannes van WykSikloonInternetMonopolyIdioom🡆 More