Ng Gemeente Paardekraal-Monument

Die NG gemeente Paardekraal-Monument is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1953. Die kerkgebou is geleë by Nicolas Smitlaan 46, Monument, Krugersdorp. In 2018 was die leraars ds. P.J. Stofberg en dr. E. Casaleggio. Daar was in daardie jaar 137 doop- en 920 belydende lidmate.

Enkele predikante

  • P.J. Stofberg, ? – 31 De­­sember 2020 (aanvaar sy emeritaat)
  • Morne Jacobs, 1 Fe­bruarie 2021 – hede

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n afdeling van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoekRichard KlineAnneli van RooyenReddingskakeAnale seksGqeberhaPaulus van TarsusKlankBotswanaTrigeminale neuralgieEienaamNagapieSimon PetrusPankreasSkeletMaliMaagWoudMuggieLys van landeNarsismeRenosterBlourokkeVachellia tenuispinaWiskundige terminologieLimfvatstelselKlein vyf diereStedelike hitte-eilandMensEjakulasieRichard Maurice Bucke1906Letterlike en figuurlike taalgebruikEkonomie van Suid-AfrikaKuberspioenasieGenootskap van Regte AfrikanersFilosofieGriepGeslagsorgaanSagtewareAsteroïdeGroblersdalPampoentjiesMenslike seksuele gedragKoos KombuisTien GebooieNadia ValvekensJeff DouglasSkilpadBorsklierAnale kankerProbleemoplossingAfrikaanse woordelys en spelreëlsParysDoodWaterpokkiesOu Apostoliese KerkBloemhofBosluisbytkoorsWaterstofAsiëERuslandLigIntensiewe vormBruin huisslangLys van Afrikaanse digtersSkoonma-se-tongBok van BlerkYouTubeRanger 7TuberkuloseEikelFormule Een🡆 More