Ng Gemeente Klerksdorp-Goudkop

Die NG gemeente Klerksdorp-Goudkop is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1981. Die kerkgebou is geleë by Goudkoplaan 6, Klerksdorp. In 2013 was die leraars di. C.J. van Staden en S.W.P. Scott. Daar was in daardie jaar 189 doop- en 770 belydende lidmate.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandsGriepLys van landeClaire CarletonEleanor RooseveltEb3Romeinse syfersBritse algemene verkiesing van 2010BiomolekuleGawes van die Heilige GeesKatVivian BonnellKennisHaasNierSkoonma-se-tongLys van hoërskole in die Wes-KaapMiddelburg-broodboomVoortrekkermonumentLongontstekingSuidwesdoringKlein vyf diereSwangerskapFireflyMuishondSI-stelselTweede VryheidsoorlogPerdFrankrykIngenieursweseKinkhoesAlexis TexasAkademiaElandréGewone breukeLGBTNadia ValvekensBosluisNairobiMiteMiltMoskouGenesisGeloftedagJodeIngrid JonkerNoorweëSwitserlandJohannes KerkorrelKaliforniumHondsdolheidSendelingposisieEthiopiëZerilda SteynVennootskapSid JordanAlkoholismeGroenteKuberspioenasieKonsonant54Anette EngelbrechtPeriodieke tabelDokterVoorvoegselMiddeloorontstekingNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitKwitansieKontinentHormoonYouTubeBreinvliesontstekingCristina Fernández de KirchnerKoalaDie VaderlandGroen🡆 More