Moraea Louisabolusiae: Plantspesie

Moraea louisabolusiae is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en Sukkulente Karoo is.

Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Namakwaland tot by die Nardousberg voor. Dit word as seldsaam beskou.

Moraea louisabolusiae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Moraea
Spesie:
M. louisabolusiae
Binomiale naam
Moraea louisabolusiae
Goldblatt, (1998)
Sinonieme
  • Homeria bolusiae Goldblatt

Die plant is vernoem na die Suid-Afrikaanse plantkundige: Dr. Louisa Bolus.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)MensPerdLeer (stof)Nelson MandelaMaselsTrappe van vergelykingJode in Suid-AfrikaAvbobHector PietersonSeksuele opwekkingWortelYslandAfvalbestuurGlobaliseringTydKoringLugvaarttermeSportDaggaKunsmatige algemene intelligensieLewerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWalvisMielieNaaldekokerSiya KolisiErosieMiltKhoikhoiAfrikaanse woordelys en spelreëlsKompasOrthopteraJan van RiebeeckOnderhoudMaanstilstandWetenskaplike metodeVulvaLetterlike en figuurlike taalgebruikGroenteSI-stelselNederlandsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBestuiwingPriemgetalKrieketJazzSwart nasionalismeJapanLabia (geslagsdele)DarwinismeKlimaatsverandering in AfrikaMieliestronkDroogteXHTMLSelfoonSinoniemEkonomiePornhubLeenwoordStaatstoelaeJoodse kalenderVoortrekkersPlaasmoorde in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AspoestertjieOlimpiese SomerspeleNiersteenWetenskapNiemetaalGrondbesoedelingVersamelnaamOmtrek, oppervlakte en volumeRob HersovHaaieVaste stof🡆 More