Mike Markkula

Armas Clifford Mike Markkula Jr.

Markkula is van Finse afkoms; sy voorsate het in die 19de eeu na die Verenigde State geëmigreer. Markkula was een van die eerste ingenieurs wat vir Intel werksaam was en was op die ouderdom van 30, toe Intel in 'n publieke maatskappy omgeskep is, reeds 'n miljoenêr.

In die beginfase van Apple Inc. het Markkula die jong onderneming van die benodigde risikokapitaal (hy het borg gestaan vir 'n krediet ter waarde van VS$200 000) en bestuursbystand voorsien. So het hy die eerste sakeplan ontwikkel, die eerste hoof uitvoerende beampte aangestel en daarop aangedring dat Wozniak tot die onderneming moes toetree. Apple, wat aanvanklik as 'n vennotskap bedryf is, kon daarna as 'n onderneming geïnkorporeer word. In ruil vir sy belegging het Markkula dertig persent van Apple Inc. se aandele ontvang.

Markkula het kennis gemaak met twee stigters en sleutelpersone van Apple Inc., Steve Jobs en Steve Wozniak, terwyl hulle op soek gwas na eksterne befondsing vir hul nuutontwikkelde persoonlike rekenaar, die Apple II, nadat enkele eksemplare van die voorloper Apple I reeds verkoop is. Markkula het tussen 1981 en 1983 die amp van hoof uitvoerende beampte van Apple beklee. Hy was tot 1997 by Apple Inc. betrokke.

Verwysings

Tags:

11 Februarie1942Elektriese ingenieursweseFinlandIntelLos AngelesVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XenofobieByvoeglike naamwoordNaboomMuisvoëlSuid-AfrikaArabiesGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAngina pectorisKrimpvarkieSteenkoolArmoedeverligtingSirkelPolitieke partyNarsismeDroogteHennie MaasInfrastruktuurToekoms van die AardeEkotoerismeLys van Afrikaanse televisiereekseOmgewingsgesondheidSomerYsterHamilton WesselsKokerboomBernice WestRicus NelSikloonSeksposisieJodeLys van landeMiltAardeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureFiela se kindAardverwarmingAnglo-BoereoorlogGeelsugKalsiumRugbyGianna MichaelsJohn Brown (aktivis)MalariaKankerAkuutAnrich HerbstKimberleyStaalPoleLys van elemente volgens simboolJoodse kalenderLys van medisinale kruieLangste woordHernubare energieDrake (musikant)SwartkwasmuishondLys van bekende Suid-AfrikanersMynie GrovéBloedvergiftigingWoordeboek van die Afrikaanse TaalRoesWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVoorsetselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Jan BlohmAspoestertjieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBlourokkeMartin Luther King jr.Groot TrekPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVerkleurmannetjieIhramSendelingposisieSiekteAfrikaReg tot ‘n gesonde omgewing🡆 More