Mercur

Mercur is 'n Deense televisiereeks wat oorspronklik op TV 2 Charlie uitgesaai is.

Verhaal


Pretbederwerswaarskuwing: Die storielyn of storie se einde volg hieronder.


Mercur handel oor die Deense kommersiële radiostasie Radio Mercur wat van 1958 tot 1962 vanaf 'n skip wat in Sont geanker was, uitgesaai is. Die karakters word verdeel tussen diegene wat ten gunste is van roofradio, en diegene wat daarteen gekant is. Daar bestaan 'n generasiekonflik in die reeks, daar die jonger karakters ten gunste van roofradio is terwyl die ouer karakters daarteen gekant is. Die jong regsgeleerde, Gitte Skovgaard, bevind haarself in 'n dilemma, aangesien sy na die popmusiek wat die roofradiostasie uitsaai, luister, maar as regsverteenwoordiger van die radioraad 'n wetsontwerp skryf wat roofradio-aktiwiteite kriminaliseer.

Rolverdeling

Akteur Rol
Andreas Jessen LLB-student (en later radiogasheer) Flemming Vestergaard
Neel Rønholt Bermarkingsmedewerker Anne-Marie Jensen
Stephania Potalivo LLB-student (later LLM-student) Gitte Skovgaard
Jon Lange Regisseur Jan Irsinger
Rasmus Botoft Programbestuurder Torben Stenbæk
Charlotte Fich Lily Irsinger, Jan Irsinger se moeder en belegger
Peter Gantzler Preben Borg, Jan Irsinger se peetvader en belegger
Jesper Lohmann Fietssmid en radiomonteur Richard Hansen
Anders W. Berthelsen Verteller
Bertil Smith Asger
Susanne Storm Tove Vestergaard, Flemming Vestergaard se moeder
Ken Vedsegaard Bemarkingsbestuurder Schiøler Mortensen
Henrik Birch Bankier Verner Vestergaard, Flemming Vestergaard se vader
Karoline Brygmann Karen-Margrethe Halvorson
Steen Stig Lommer Direkteur van die radioraad Peder Falk
Jesper Zuschlag Henry Halvorson
Mikael Birkkjær Joernalis Peter Nielsen, Jan Irsinger se geheime vriendin
Molly Egelind Die debatteerder Ditte

Eksterne skakels

Tags:

Denemarke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinoniemVryheidstandbeeldLongontstekingSuid-Afrikaanse GrensoorlogWikimedia-stigtingWortelIdioomKlein-KarooAardbewingOu Apostoliese KerkVioolMusiekteaterWalvisLidwoordKaapse PlooigordelKondensasieVraag en aanbodTropiese sikloonTegnologieVryheidsdagKrokodilTweede WêreldoorlogBruin menseDieregeluideRoesDolfynHipoteseStereotipeEendSlag van Cuito CuanavaleVrouVreesBywoordJosef StalinGronddegradasieOrtopedieLys van landeThys die BosveldklongOnderhoudVerantwoordelikheidSoweto-opstandNasionale VrouedagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNierLeestekenJohannesburgVlinderWitbloedselOmtrek, oppervlakte en volumeVoedingBreinMensPad na jou hartHernubare energieWoestynDoopVoedselsekuriteitBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)AfrikaansZoeloeWit menseKwikNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDroogteKlimaatveranderingSelfoonGevolge van aardverwarming op oseaneNoag se arkDokterWatersuiweringKatarakAsjantirykOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaErosieBorskankerZimbabwe🡆 More