Wiki Afrikaans 2022: Jaco Jacobs
AFVietnameseEnglish

Mary Mara

Amerikaanse aktrise

Mary Mara (21 September 1960 - 26 Junie 2022 ) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bound (1996), A Civil Action (1998), K-PAX (2001), en Prom Night (2008).

Mary Mara
Geboorte21 September 1960
Syracuse, New York, Verenigde State
Sterfte26 Junie 2022 (op 61)
Kaap Vincent, New York, Verenigde State
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare1989-2020
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1992: Love Potion No. 9
  • 1996: Bound
  • 1998: A Civil Action
  • 2001: K-PAX
  • 2001: Lloyd
  • 2004: Em & Me
  • 2008: Prom Night

Televisiereekse

  • 1994: Philly Heat
  • 2003: The Handler

Televisierolprente

  • 2002: Saint Sinner
  • 2002: Dish: Gossip in Hollywood
  • 2011: Woodie's Kitchen

Eksterne skakels