Marokkaanse Muur

Die Marokkaanse Muur in Wes-Sahara beskerm die gebied teen aanvalle van Polisario.

Marokkaanse Muur

Marokko het in die 1980’s ‘n muur van nagenoeg 1400km gebou om die Polisario se beweegruimte tot die dunbevolkte suidooste van die land te beperk en so hul guerrilla-aanvalle teen te werk. Die muur strek van Kaap Blanco aan die Atlantiese Oseaan noordooswaarts tot by Zag naby die grens met Algerië en die suidwestelike punt van die Atlasgebergte. Sodoende word 200000km2 van die land se totale oppervlakte van 266000km² teen terroriste-aanvalle beskerm.

Soorteglyke mure

Tags:

Wes-Sahara

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkCovid-19-pandemieSewe doodsondesNamakwalandWoordeboekAdolf HitlerJapanMasjienBasisinkomsteSuid-Afrikaanse referendum van 1992Kolorektale kankerGewone breukeTierMenseregtedagNeo-NazismeKernkragIslamPornografiese akteurHTMLAustraliëAsiëKoorsblaarKolitisMetaalSeksuele opwekkingBek-en-klouseerKatoenWoordMisdaadromanVoortrekkermonumentTandbederfGevlekte ooruilVrymesselaryHoofpynEiffeltoringKoolstofMenslike seksuele gedragKarretjiemensePhiladelphia, Wes-KaapSloepVennootskapKonsentrasiekampWieg van die MensdomDermpoliepTheuns JordaanVerstedelikingAuschwitz-konsentrasiekampGregoriaanse kalenderGroot vyfNeerslagSeksualiteitBloedsomloopstelselNasionale PartyKuberkrakerDroogteIslamitiese seksualiteitswetteWiskundige terminologieVerenigde State van AmerikaVlag van Suid-AfrikaMikro-ekonomieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGrondwet van Suid-AfrikaAntieke EgipteOnderhandelinge om apartheid te beëindigNieu-SeelandVeeartsVars waterInfeksieHeuningTrappe van vergelykingJagluiperdGroenpunt-vuurtoringAkuut🡆 More