Mantra: Heilige uiting of klank wat in meditasie gebruik word, dikwels herhaal

'n Mantra (Devanāgarī मन्त्र) is 'n heilige uitlating of teks (klank, lettergreep, woord of vers) in Hindoeïsme, Djainisme en Boeddhisme wat gesien word as beskikkend oor mistieke en geestelike krag.

Mantra's word gedreunsing, hardop opgesê, of saggies gebid of net gedink, dikwels op ritme van die asemhaling. Mantraśāstra, die gebruik van mantra's, neem 'n soortgelyke (alhoewel nie identiese) plek in as gebed in die Weste. Anders as gebede is mantra's onpersoonlik en wissel gebruik van geestelike tot praktiese doeleindes. Mantra's word herhaal of geïnkanteer met die doel om die verstand op 'n geestelike idee te fokus en die dwaling van gedagtes te verhoed, en om die verstand teen afleiding na aardse, instinktiewe of negatiewe gedagtes te beskerm.

Mantra: Heilige uiting of klank wat in meditasie gebruik word, dikwels herhaal
In Tibet word Boeddhistiese mantras dikwels as 'n vorm van meditasie in rotse gekerf

Verwysings

Tags:

BoeddhismeDjainismeHindoeïsmeVerstand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselSagtewareLouis GussMaría KodamaAlfabetFiksieNiersteenGeorgiese nasionale rugbyspanMarvin Amparo SantanaMielieIron ManIslamitiese kalenderKuberspioenasieAfkappingstekenSkoonma-se-tongDie Real Housewives van PretoriaAsemhalingRamadanToyota QuantumAfrikaanse taalleerGeorge BallotTeater van Suid-AfrikaRooikatAfrikanersHomoseksualiteitSuid-Afrikaanse InkomstediensTaalMiddelmisbruikHerpes simplexEienaamLys van bekende Suid-AfrikanersEikelTarentaleWaterbesoedelingArmoedePankreasTogoGeskiedenis van kommunikasieLeksikografieWalvisSwangerskapIslamAkuut-aksenttekenNuwe TestamentWKlankverskynselsDiarreeOrgasmeGeskiedenis van AfrikaansSeksualiteitMasturbasiePion (skaak)Ou TestamentBeëdigde verklaringLys van hoofstedeSkeletGerard MoerdykKilometer per uurSkaakNarsismeLetterkundeLys van Afrikaanse skrywersAnilingusKaliforniumBrandmondsindroomIndiëVaginale kankerGetalPaulus van TarsusSokkerGeslagsgelykheidWynNagapieMensGayVerenigde State🡆 More