Metakaloon: Chemiese verbinding

Metakaloon is ’n hipnotiserende- en kalmeermiddel.

Dit word onder meer onder die handelsnaam Mandrax verkoop as ’n kombinasiemiddel, met 250 mg metakaloon en 25 mg difenhidramien in dieselfde tablet. Die wettige vervaardiging van metakaloon vir die handel is gestaak weens die wydverspreide misbruik en verslawende potensiaal daarvan.

Metakaloon: Chemiese verbinding
’n Verskeidenheid metakaloonpille en -kapsules.

As dwelmmiddel

Metakaloon het in die 1960's en 1970's al hoe gewilder geraak as ’n dwelmmiddel. In die 1970's is strenger maatreëls oor die beheer daarvan in verskeie lande ingestel, onder meer in Brittanje en die VSA, en in die 1980's is dit in baie lande aan die mark onttrek.

Onwettige metakaloon is een van die algemeens gebruikte dwelmmiddels in Suid-Afrika. Dit word onder meer in Indië vervaardig, dikwels in onhigiëniese toestande. Dit kom voor in tabletvorm, maar kan ook saam met dagga gerook word. Dit is ook elders in Afrika en in Indië gewild.

Verwysings

Skakels

  • Metakaloon: Chemiese verbinding  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

HandelHipnoseTablet (medisyne)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OmanRatelVarkgriepPaulus van TarsusKoolhidraatMeervoudMenstruasieVerkleurmannetjieEnergie-ontwikkelingGeelhoutLimpopoGreta JonesRadiogolfvoortplantingKrokodilFabelApple Inc.Ek is 'n Afrikaan (toespraak)Provinsies van Suid-AfrikaKindermishandelingMisdaadromanToekoms van die AardeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalOlimpiese SpeleEmfiseemMeningsverskil oor aardverwarmingVoorvoegselSuid-AfrikaAntjie KrogPussy RiotGemeenskapJagluiperdMiskruierNeerslagWaterpokkiesMondMuscat Internasionale LughaweDroomPuberteitJacques LootsKunselementeLugbesoedelingLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeIdioomLieweheersbesieFinale OplossingSuurByOligopolieBreinFlaminkCheslin KolbeBosvarkMynbedryf van Suid-AfrikaTamatieDieregeluideAtlantiese OseaanAfrikaansKindersiektesFranse RewolusieDavid de LangeHeuningbyMasjienVolstruisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAardbewing2024 Miami Grand PrixMetafoorPerdLandbouAustraliëKompasIslamitiese seksualiteitswetteMel BotesNetflixHeelgetal🡆 More