Lockheed P-80 Shooting Star

Die Lockheed P-80 Shooting Star was die eerste vegvliegtuig wat operasioneel gebruik is deur die United States Army Air Forces (USAAF).

Dit is deur Lockheed ontwerp en gebou in 1943, en met die eerstes afgelewer slegs 143 dae na die begin van die ontwerpproses, kon produksiemodelle vlieg, maar was nie gereed vir gevegsdiens aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog nie. Die tipe was ontwerp met reguit vlerke, en het aan groot konflikte in Suid-Korea deelgeneem as die Amerikaanse Lugmag se F-80.

Lockheed P-80 Shooting Star
Lockheed P-80 Shooting Star
P-80A 44-85004
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Lockheed, Verenigde State
Ontwerp deur Clarence "Kelly" Johnson
Nooiensvlug 8 Januarie 1944
Bekendstelling 1945
Status Onttrek
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag
Amerikaanse Vloot
Aantal gebou 1 715
Eenheidskoste VS$110 000 in 1945
Weergawes Lockheed T-33 Shooting Star
Lockheed F-94 Starfire

As Amerika se eerste suksesvolle turbostraler-aangedrewe vegvliegtuig, het dit die straler-era in die USAAF ingelei, maar is oorheers deur die verskyning van die geveegde vlerk transsoniese MiG-15 en is gou vervang in die lugoormagsrol deur die transsoniese North American F-86 Sabre. Die F-94 Starfire, 'n alleweer onderskepper op dieselfde lugraam, het ook in die Korea-oorlog diens gedoen. Die nouverwante T-33 Shooting Star opleier het in diens van die Amerikaanse Lugmag en Vloot gebly tot in die 1980's. Baie dien steeds in 'n militêre rol of is in privaatbesit.

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Amerikaanse LugmagSuid-KoreaTweede WêreldoorlogUnited States Army Air ForcesVegvliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EiffeltoringLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MisdaadDeelwoordTelwoordSkaakDepressie (gemoedstoestand)Jode in Suid-AfrikaCalviniaKoringHoenderHidroëlektrisiteitVervoerLimpopo (rivier)OorstromingGeskiedenis van AfrikaansVaste stofWisselkoersStokely CarmichaelMiskruierSpelerposisies in rugbyHerpes simplexMeervoudBeroerteKoeffisiënt en magswortelWaterkringloopSeevlakTydKrokodilTradisionele literatuurEendBaksteenKrugerwildtuinChristendomWaterpokkiesSteenkool in Suid-AfrikaOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaSkildklierVioolGalileo GalileiJohannes Meintjes163RoesOntwikkelende landKolonisasieMartin Luther King jr.Meganiese ingenieursweseMorfeemNamakwalandKarlien van JaarsveldFiela se kindMenseregteKinderregteSimmetrieGasMaanstilstandSarah Rose KarrDirekte en Indirekte redeAfrikaMenslike seksuele gedragMiddelmisbruikMondDermpoliepJapanVolumeUitwerking van klimaatsveranderingPretoriaStampmieliesAnrich HerbstSekondêre sektor van die ekonomieGlobaliseringStereotipePlaasmoorde in Suid-AfrikaSamestellende afleidingGrondbesoedelingKolitisAfrikaners🡆 More