Mig-15

Die Mikojan-Goerewitsj MiG-15 (Russies: Микоян и Гуревич МиГ-15) is 'n straalvegvliegtuig ontwikkel deur die Mikojan-Goerewitsj Ontwerpburo in Moskou vir die Sowjetlugmag.

Die MiG-15 was een van die eerste suksesvolle swiepvlerkstraalvegters, en het bekendheid verwerf in die lugruim oor Korea, waar dit reeds vroeg in die oorlog al die reguitvlerkvegters van sy vyande, soos die Amerikaanse P-80 Shooting Star, uitoorlê het.

MiG-15 "Fagot"
Mig-15
'n Historiese Sowjetlugmag MiG-15UTI tweesitplekopleier by die Duxford-lugfees in 2017
Tipe Straalvegter
Vervaardiger Mikojan
Ontwerp deur Artem Mikojan
Nooiensvlug 30 Desember 1947
Vrygestel 1949
Status Opleiers in diens
Hoofgebruikers Sowjetlugmag (histories)
Lugmag van die Volksbevrydingsleër (histories)
Koreaanse Volkslugmag (tans)
en nog 40 meer
Aantal gebou ~12,000 in die Sowjetunie en ~6,000 elders onder lisensie

In verslae van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) was na die MiG-15 as die Fagot verwys. Die vliegtuig is sedertdien onttrek aan Russiese diens en is vervang met die MiG-17.

Mig-15
'n MiG-15 waarop beslag gelê is, staan in 'n Amerikaanse museum

Sien ook

Verwysings



Tags:

Amerikaanse LugmagKoreaKorea-oorlogLockheed P-80 Shooting StarMoskouRussiesSowjetlugmagVegvliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandsLourensrivierKinderregteDuitse maselsNagapieGlobaliseringNasionalismeJaarUitwerking van klimaatsveranderingEnkelvoudige sinVersamelnaamPretoriaSoweto-opstandLys van Kaapstad se voorstedeMagnetismeNadia ValvekensElizabeth II van die Verenigde KoninkrykLetterlike en figuurlike taalgebruikParkinson se siekteOos-KaapSirkusPornografiese subgenresPols-oksimeterNylrivierJakkalsIsraelVaalrivierLys van elemente volgens simboolKoolstofdioksiedDoelwitPaddaMielieLiewe HeksieKrapBaälBloeddrukHoutRolprentKoos BekkerSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieVaginaLikkewaanIvan ZimmermannHidroëlektrisiteitMetamfetamienSonja HerholdtSelfvertroueBaarmoederWiskundeBernice WestAntjie KrogLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Auschwitz-konsentrasiekampTsoenamiMenslike skeletTatoeëermerkMoedersdagWilna SnymanCSSBosluisbytkoorsKoue OorlogKaliforniese KanaaleilandeWaarheid-en-versoeningskommissieJak de PriesterAntisemitismeKoos KombuisSuikersiekteSiya KolisiWaterkringloopFranklin D. RooseveltBipolêre gemoedsteuringLys van veltoestandeLys van bekende Suid-AfrikanersBelvidere Holy Trinity-kerkVoëlgriepModeontwerpSlawerny🡆 More