Krieketwêreldbeker 2031: Krieketwêreldbeker

Die Krieketwêreldbeker 2031 (Engels: 2031 Cricket World Cup) word van Oktober tot November 2031 in Indië en Bangladesj beslis.

Krieketwêreldbeker 2031: Toewysing, Deelnemers, Formaat Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport

Dit is die 15de krieketwêreldbeker van die vierjaarlikse krieketwêreldkampioenskap in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word en die vyfde op die Indiese subkontinent. In dié streek is voorheen die toernooie van 1987 (Indië en Pakistan), 1996 (Indië, Pakistan en Sri Lanka), 2011 (Indië, Bangladesj en Sri Lanka) en 2023 (Indië) aangebied. Daarmee sal Indië die meeste toernooie huisves, een meer as Engeland.

Krieketwêreldbeker 2031
Krieketwêreldbeker 2031: Toewysing, Deelnemers, Formaat
Die Krieketwêreldbekertrofee waarom meegeding sal word
Datums Oktober – November
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Deelnemers 14
Wedstryde gespeel 54
2027
2035 →

Die toernooi se formaat van 2027 bly onveranderd en 14 nasionale krieketspanne neem aan die Krieketwêreldbeker 2031 deel, waartydens 54 wedstryde gespeel word, waaronder 42 tydens die groepfase, nege in die Super Ses, en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd. Die spanne word in twee groepe van sewe elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne in die groep speel. Die drie beste spanne van elke groep kwalifiseer hierna vir die Super Ses, waarvandaan die vier beste spanne vir die halfeindrondte kwalifiseer en die wenners mekaar in die eindstryd ontmoet. Elke wedstryd bestaan uit 50 boulbeurte per span. ’n Soortgelyke formaat is voorheen tydens die Krieketwêreldbeker 1999, Krieketwêreldbeker 2003 en Krieketwêreldbeker 2027 aangewend.

Toewysing

Die Internasionale Krieketraad het die gasheerlande van beide die 2027- en 2031-manstoernooie op 16 November 2021 aangewys. Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië is as gashere vir die 2027-toernooi benoem, terwyl die 2031-toernooi aan Indië en Bangladesj toegewys is.

Deelnemers

Die medegashere Bangladesj en Indië, asook die agt beste spanne op die IKR se EDI-ranglys sal regstreeks vir die Krieketwêreldbeker 2031 kwalifiseer, terwyl die oorblywende vier plekke tydens die Krieketwêreldbekerkwalifisering 2030 beslis sal word.

Kwalifiserende spanne

Die volgende twee spanne het al vir die Krieketwêreldbeker 2031 gekwalifiseer. Later sal nog twaalf spanne aansluit.

Formaat

Die Krieketwêreldbeker 2031 word tussen 14 verskillende spanne oor 54 wedstryde beslis. Dieselfde formaat is voorheen tydens die Krieketwêreldbekertoernooie in 1999, 2003 en 2027 gebruik.

Groepfase en Super Ses

Die Krieketwêreldbeker 2031 word deur 14 nasionale krieketspanne beslis. Vir die groepfase word die 14 deelnemende spanne in twee groepe van sewe elk verdeel; elke span speel een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep, dus speel elke span ses wedstryde in die groepfase. Twee punte word vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop of onbesliste wedstryd en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte eindig, word volgens lopietempo, dan boultempo en dan die uitslag van die direkte ontmoeting gerangskik. Die drie beste spanne van albei groepe dring na die Super Ses deur.

In die Super Ses-rondte speel elke span teen die spanne, waarteen in die groepfase geen wedstryde gespeel is nie. Spanne wat alreeds in die groepfase ontmoet het, speel nie teen mekaar nie en die punte van dié wedstryde word na die Super Ses-rondte se tabel oorgedra. Die kwalifisering sal gegrond wees op dieselfde kriterias as in die groepfase.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af neem die toernooi ’n uitklopformaat aan wat uit drie wedstryde bestaan: twee halfeindstryde en die eindstryd. Die vier beste spanne van die Super Ses dring na die uitklopfase deur. Die eerste span speel teen die vierde span en die tweede span teen die derde span in die halfeindstryde. Elke wedstryd in die uitklopstadium moet met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná albei kolfbeurte ’n gelykopuitslag is, sal die wedstryd deur ’n Superboulbeurt beslis word.

Wedstryde

Die wedstryde word in drie fases opgedeel, naamlik die groepfase, die Super Ses en die uitklopfase.

Groepfase

Kwalifiseer vir die Super Ses.
Uit die toernooi geskakel.

14 spanne sal aan die groepfase deelneem. Die drie beste spanne in elke groep dring na die Super Ses deur.

Groep A

Span Wed Wen Ver Onb Gel LT Pte Pte/o
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t

Groep B

Span Wed Wen Ver Onb Gel LT Pte Pte/o
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t

Super Ses

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.
Span Wed Wen Ver Onb Gel LT Pte Pte/o
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0 0
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t
2031
t

Uitklopfase

  Halfeindrondte Eindrondte
             
 Kwalifiseerder 1  
 Kwalifiseerder 4  
     Wenner Halfeindstryd 1
   Wenner Halfeindstryd 2
 Kwalifiseerder 2
 Kwalifiseerder 3  

Halfeindrondte

2031
Kwalifiseerder 1
t
Kwalifiseerder 4
2031
Kwalifiseerder 2
t
Kwalifiseerder 3

Eindstryd

2031
Wenner Halfeindstryd 1
t
Wenner Halfeindstryd 2


Krieketwêreldkampioen 2031
Wenner Eindstryd

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Krieketwêreldbeker Krieketwêreldbeker 2031: Toewysing, Deelnemers, Formaat 

Engeland 1975Engeland 1979Engeland / Wallis 1983Indië / Pakistan 1987Australië / Nieu-Seeland 1992Pakistan / Indië / Sri Lanka 1996Engeland / Skotland / Wallis / Ierland / Nederland 1999Suid-Afrika / Zimbabwe / Kenia 2003Wes-Indië 2007Indië / Sri Lanka / Bangladesj 2011Australië / Nieu-Seeland 2015Engeland / Wallis 2019Indië 2023Suid-Afrika / Zimbabwe / Namibië 2027Indië / Bangladesj 2031

Tags:

Krieketwêreldbeker 2031 ToewysingKrieketwêreldbeker 2031 DeelnemersKrieketwêreldbeker 2031 FormaatKrieketwêreldbeker 2031 WedstrydeKrieketwêreldbeker 2031 Sien ookKrieketwêreldbeker 2031 VerwysingsKrieketwêreldbeker 2031 Eksterne skakelsKrieketwêreldbeker 2031BangladesjEngelandEngelsIndiese subkontinentIndiëInternasionale KrieketraadInternasionale eendagwedstrydKrieketwêreldbekerKrieketwêreldbeker 1987Krieketwêreldbeker 1996Krieketwêreldbeker 2011Krieketwêreldbeker 2023PakistanSri Lanka

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin huisslangLuiperdXhosasLys van Joodse feeste en herdenkingsMikro-ekonomieLionel MessiSeksuele opwekkingTweede VryheidsoorlogSnaarinstrumentKalsiumKatLys van NG gemeentesBrandmondsindroomKangogrotteDuitslandKlem-in-die-kaakGoogleWikipediaAfrikaansBybelLetsiteleJosef Stalin7de LaanSelfmoordEuropaElana AfrikaHematurieVolksrepubliek ChinaDepressie (gemoedstoestand)Martin Luther King jr.AfrikaTsoenamiPlae van EgipteUniversele Verklaring van MenseregteAnale seksKnysnaLys van Griekse mitologiese figureStedelike gebiedWeer (meteorologie)GedigLys van veltoestandeVoedingNatriumWikimedia-stigtingSias ReineckeRacheltjie de BeerPseudowetenskapVoyeurismeSeisoenWaterkringloopGroepsgebiedewetWiskundeGautengConsolidated B-24 LiberatorHakerMigrasie van voëlsAborsie in Suid-AfrikaSpysverteringstelselSelfoonHartaanvalIdioomOseanografieTweede WêreldoorlogOntdekking van die chemiese elementeGeldBrandstofVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameGeweldApostoliese GeloofsendingGalileo GalileiKapitaal (ekonomie)Herpes simplexTienie HollowayMagnetismeSharpeville-slagting🡆 More