Karin K

Karin K ( KAY ) is die verhoognaam van Karin Kotzé, 'n Afrikaanse sangeres.

Sy is in 1984 as deel van die musiekgroep Take 5 met 'n Crescendo-toekenning bekroon.

Karin K
GeboortenaamKarin Kotzé
Beroep(e)Sangeres
EtiketteRHYTHM, BOWLINE
AssosiasiesTake 5
Webwerfkarink.co.za

Ook 'n voormalige lid van Die Kaapse Affodille Dames Boeremusiek groep.

Bespeel Instrumente: Ukelele, Banjo, Kitaar, Boere Konsertina.

Diskografie

  • Jy't Gesê, BOWLINE
  • Man van die Nag, BOWLINE
  • Bokka-Lief, 2007 RHYTHM
  • Wie Is Jy?, 2006
  • Sprei My Vlerke, 2004

Verwysings

Bestuur groep: Entertainment on Demand NOW: Ian Koch 083 3302551 (End 2019)

Karin K is nie meer aktief as sangeres nie. ( 2020 )

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Karin K DiskografieKarin K VerwysingsKarin K Sien ookKarin K Eksterne skakelsKarin KAfrikaansCrescendo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseBynierPad na jou hartBybelPaasfeesKoperJohan VorsterVerkragtingFabelMisdaadTweede VryheidsoorlogTrekarbeidBaljuOorkruipersOnderhandelinge om apartheid te beëindigC.J. LangenhovenDarwinismeHaaieKolonialismeBernice WestOrale seksPersoonlike voornaamwoordSeksueel oordraagbare infeksiePiesangBruto binnelandse produkGeslagsgelykheidProstaatkankerTermietDroogteWiskundige terminologieCleopatra VIIKoue OorlogMaatskaplike verantwoordelikheidSweedsSias ReineckeSebraAssonansieKarpaletonnelsindroomKlinkerSimboolSinoniemSonnestelselEkonomieJeugdagVaginale kankerLeonardo da VinciKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPornografiese akteurKasteel die Goeie HoopAngssteuringJudaïsmeKoorsMaroela MediaAtoomCremonaGeweldKleurWinnie Madikizela-MandelaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNamibiëHeuningbyMaanHeks van HexrivierSteenkoolGrondsoorteSeksuele penetrasieBruin menseTafelbergPolitieke partyJagluiperdBraaiByung-Chul HanGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRobert SobukweDikderm🡆 More