Jasoeo Foekoeda

Jasoeo Foekoeda (福田 康夫, Fukuda Yasuo?, gebore 16 Julie 1936) was die 91ste Eerste Minister van Japan en die president van die Liberaal-Demokratiese Party van Japan.

Hy is in beide ampte aangestel in September 2007Shinzo Abe se skielike bedanking en is in September 2008 opgevolg deur Tarō Asō.

Jasoeo Foekoeda
福田 康夫
Jasoeo Foekoeda
Jasoeo Foekoeda in 2008.

Ampstermyn
26 September 2007 – 24 September 2008
Monarg Akihito
Voorafgegaan deur Shinzō Abe
Opgevolg deur Tarō Asō

Hoof-kabinetsekretaris
Ampstermyn
Oktober 2000 – 7 Mei 2004
Eerste minister Yoshirō Mori
Junichiro Koizumi
Voorafgegaan deur Hidenao Nakagawa
Opgevolg deur Hiroyuki Hosoda

Lid van die Shūgiin of Huis van Verteenwoordigers
4de Gunma
Ampstermyn
7 November 1996 – 16 November 2012
Voorafgegaan deur Nuwe kiesafdeling

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 Julie 1936
Takasaki, Gunma, Japan
Politieke party Liberaal Demokratiese Party
Eggenoot/-note Kiyoko Foekoeda

Foekoeda was die langsdienende Hoof-kabinetsekretaris in Japan se geskiedenis, 'n pos wat hy vir drie en 'n half jaar beklee het onder Eerste minsters Yoshirō Mori en Junichiro Koizumi. Hy is die eerste seun van 'n voormalige eerste minister, Takeo Foekoeda, om die pos te beklee.

Verwysings


Tags:

16 Julie193620072008Eerste minister van JapanHulp:JapaneesJapanShinzo AbeTarō Asō

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JavaScriptInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandTrekarbeidMpumalangaMaatskappyShakaSwawelBloemfonteinSteve BikoEugenetikaMagnetismeGeografie van Suid-AfrikaPolitieke partyEkostelselGeskiedenis van erotiese afbeeldingsHoutKolitisBateAnale seksSonenergieMorfologie (taalkunde)LiesbreukLys van Afrikaanse televisiereekseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWeervoorspellingBloedsomloopstelselNarsistiese persoonlikheidsteuringElandréMaanOntwikkelende landKameelperdEuropaDesmond TutuBeeldspraakSkooluniformBelastingByRuan JoshKoos du PlessisBoeddhismeSuikerbekkiesVars waterLys van Suid-Afrikaanse skrywersSlag van Bloedrivier20ste eeuPlaasjapieRugbySeekoeiDermpoliepPaulus van TarsusKerngeneeskundeSewe doodsondesOopbroninhoudKalahariHomoniemDokterLiefdeAtoomKoringXenofobieJacques LootsGlobaliseringPerdHelpmekaar-kollegeKatMondBeëdigde verklaringSpysverteringstelselVoortrekkermonumentSkoenlapperDoziRuslandNeptunusPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOngeprosesseerde kos🡆 More