Iván Duque Márquez

Iván Duque Márquez (Spaanse uitspraak: ; gebore 1 Augustus 1976) is 'n Colombiaanse politikus en prokureur wat sedert 7 Augustus 2018 die huidige president van Colombia is.

Hy is verkies as die kandidaat van die Demokratiese Sentrumparty in die 2018 presidensiële verkiesing. Hy is daarin gesteun deur sy mentor, die voormalige president en magtige senator Alvaro Uribe, en is verkies ondanks die feit dat hy 'n jaar voor die verkiesing relatief onbekend was.Hy het 'n standpunt ingeneem wat die Juan Manuel Santos-vredesooreenkoms met die FARC- guerrillagroep teenstaan.

Sy Eksellensie
Iván Duque Márquez
Iván Duque Márquez
Duque in 2018
33ste President van Colombia
Ampsbekleër
Termynaanvang
7 Augustus 2018
VisepresidentMarta Lucía Ramírez
VoorgangerJuan Manuel Santos
President van PROSUR
Termyn
12 Desember 2020 – 27 Januarie 2021
VoorgangerSebastián Piñera
OpvolgerMario Abdo Benítez
Senator van Colombia
Termyn
20 Julie 2014 – 10 April 2018
Persoonlike gegewens
Gebore1 Augustus 1976 (1976-08-01) (47 jaar oud)
Bogotá, Colombia
Politieke partyDemocratic Center
GadeMaría Juliana Ruiz (trou 2003)
Kinders3
Alma materSergio Arboleda University
American University
Georgetown University
HandtekeningIván Duque Márquez
Iván Duque Márquez
Duque (links) skud hand met die Argentynse president Mauricio Macri in Augustus 2018
Iván Duque Márquez
Duque en sy vrou María Juliana Ruiz Sandoval saam met die voormalige Amerikaanse president Donald Trump en presidentsvrou Melania Trump

Verwysings

Tags:

1976Alvaro UribeColombiaHulp:IPA/Spaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Soweto-opstandSenuweestelselLys van Kaapstad se voorstedeMynbouKarooJudaïsmeKoue OorlogWapen van NamibiëVryheidsdagGoudkus (streek)KunstenaarDemokratiese Republiek die KongoRooipandaTweede VryheidsoorlogLys van slangeDirekte en Indirekte redeSonnetDialoog in fiksieTelevisieDie ontstaan van die dramaEk is 'n Afrikaan (toespraak)BoelieryJaco JacobsPropagandaCradock-4SeekoeiKurt-Lee ArendseBladwisselendKunsNasionale VrouedagGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBestaansboerderySint JorisdagYslandSuid-SothoRugbywêreldbeker 2023WitbloedselAardverwarmingReënspinnekopStedelike hitte-eilandLeestekenJan van TonderResensieRoofdierConsolidated B-24 LiberatorEiffeltoringNatuurlike hulpbronKrimpvarkieMiddeloorontstekingEugenetikaPablo PicassoWikiWoordToestand van materieWetenskaplike klassifikasieInfeksieSamestellende afleidingSmeltpuntKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFotosinteseViëtnamGianna MichaelsLuiperdEthiopiëSeksposisieHindoeïsmeNommertekenKrieketBreinMiddelmisbruikEerste WêreldoorlogKlavierKunsmatige algemene intelligensieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJeugdagLys van musiekinstrumente🡆 More