Alvaro Uribe

Álvaro Uribe Vélez (gebore 4 Julie 1952) is 'n Colombiaanse politikus wat van 2002 tot 2010 as die 39ste President van Colombia gedien het.

Alvaro Uribe
Alvaro Uribe

31ste President van Colombia
Ampstermyn
7 Augustus 2002 – 7 Augustus 2010
Vise Francisco Santos Calderón
Voorafgegaan deur Andrés Pastrana Arango
Opgevolg deur Juan Manuel Santos Calderón

Goewerneur van Antioquia
Ampstermyn
1 Januarie 1995 – 1 Januarie 1998
Voorafgegaan deur Ramiro Valencia Cossio
Opgevolg deur Alberto Builes Ortega

Senator van Colombia
Ampstermyn
20 Julie 1986 – 20 Julie 1994

Burgemeester van Medellín
Ampstermyn
Oktober 1982 – Desember 1982
Voorafgegaan deur Jose Jaime Nicholls Sánchez
Opgevolg deur Juan Felipe Gaviria Gutierrez

Persoonlike besonderhede
Gebore 4 Julie 1952 (1952-07-04) (71 jaar oud)
Medellín, Antioquia, Colombia
Politieke party Colombia Eerstens
Eggenoot/-note Lina María Moreno Mejía (1979–hede)
Kind(ers) 2
Alma mater Universidad de Antioquia
Harvard Extension School
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening Alvaro Uribe

Uribe is op 4 Julie 1952 in Medellín in die departement Antioquia gebore. Sy pa was 'n veehandelaar en grondbaron. Sy punte op middelbare skool was voldoende om hom van die eindeksamens (1970) vry te stel en hy kry daardeur 'n beurs om verder te studeer. Hy behaal 'n universitêre graad in 1977 in regte en politieke wetenskap. In 1993 verwerf hy 'n post-doktorale graad in bestuurskunde aan die Harvard-universiteit.

Hy is in Augustus 2010 aangestel as die ondervoorsitter van die VN-komitee wat die onderskepping van die skeepskonvooi voor Gaza ondersoek het.

Eksterne skakels

Tags:

19524 JulieColombia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Joodse kalenderGoudAnneli van RooyenEngelsGoogle MapsDagroofvoëlsAuschwitz-konsentrasiekampEstlandHartaanvalOnderwys in Suid-AfrikaNiersteenLys van nedersettings in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigPieter BiewengaHartversakingGoeie VrydagBasisinkomsteRugbywêreldbeker 1991Slag van BloedrivierMarkus JoosteBybelGordelroosKoekie (rekenaarwetenskap)EkologieOnderwysGeorgiëBybelvertalingLys van lande volgens bevolkingAardeGalblaasWillie EsterhuizenHernubare energieRam (sterreteken)Marga van RooyRina HugoLabia (geslagsdele)Gebande muishondJerusalemWitbloedselPeach van PletzenOutismeAppendiksStrandbeestCecil John RhodesDoopDuitslandLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAleksei NawalniMenstruasieEjakulasieOrtopediePolisieWaterhertJesus van NasaretKoue OorlogSelfstandige naamwoordNarkoseIdioomEuropese UnieMangelKoedoeWiki CommonsRoekelose DadePolitieke partyPaasfeesAntoniemSendelingposisieVolumeAnnelize van der RystSteenkool🡆 More