Incubus

Incubus is 'n Amerikaanse rockgroep uit Calabasas, Los Angeles County, Kalifornië.

Die groep is in 1991 deur hoërskoolleerlinge Brandon Boyd (voorsanger), Mike Einziger (kitaarspeler) en Jose Pasillas (tromspeler) gevorm. Die groep het later uitgebrei deur baskitaarspeler Alex Katunich en Gavin Koppell in te sluit, wat later deur onderskeidelik baskitaarspeler Ben Kenney en DJ Kilmore vervang is.

Incubus
Incubus
Incubus regstreeks in 2007. (v.l.n.r.: Ben Kenney, Jose Pasillas, Brandon Boyd, Chris Kilmore, Mike Einziger
Agtergrondinligting
OorsprongCalabasas, Kalifornië, VSA
GenresAlternatiewe rock, alternatiewe metal
Jare aktief1991–hede
EtiketteEpic, Immortal, Red Eye
AssosiasiesThe Roots
Hoobastank
Webwerfwww.enjoyincubus.com
LedeBrandon Boyd
Mike Einziger
Chris Kilmore
Ben Kenney
Jose Pasillas
Gewese ledeGavin Koppell
Alex Katunich

Incubus is krities sowel as kommersieel suksesvol: hul verkope het al multiplatinumstatus bereik en hulle het al talle hoogs suksesvolle enkelspelers uitgereik. Die groep se kreatiewe vertakking het hulle in 1999 met die album Make Yourself hoofstroomerkenning besorg. 2001 word die groep geweldig suksesvol met die enkelspeler "Drive" en die daaropvolgende album Morning View. Hul album Light Grenades het in 2006 op #1 gedebuteer en het goudstatus in die VSA behaal. Incubus se eerste grootste treffers-album Monuments and Melodies is in Junie 2009 vrygestel in begeleiding van 'n musiektoer deur die VSA en Kanada.

Diskografie

  • Fungus Amongus (1995)
  • S.C.I.E.N.C.E. (1997)
  • Make Yourself (1999)
  • Morning View (2001)
  • A Crow Left of the Murder... (2004)
  • Light Grenades (2006)
  • If Not Now, When? (2011)
  • 8 (2017)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AmerikaCalabasasKaliforniëLos Angeles County

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelarusDermpoliepThailandTrigeminale neuralgieUtahGeografie van Suid-AfrikaPlat AardeRanger 5The SimpsonsWitbloedselDissipel vir wie Jesus baie lief wasKwartêrSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Philip GlassKaukasiese taleBergskilpadStefans GrovéKadmiumAardbewingBeeldspraakJo BlackSelfieKoorsJoodse kalenderMiddelmisbruikSokkerAntieke RomeKrieketwêreldbeker 1983Gezina, PretoriaMetaheelalSlangBoerjatiëSuid-AfrikaBelgiëApostoliese GeloofsbelydenisHomoNoordwes-UniversiteitGeloftedagLys van Joodse feeste en herdenkingsMaroela MediaOraniaHermie HendriksHenri MoissanSaoedi-ArabiëWeegskaal (sterreteken)Tolla van der MerweDikdermSint-LaurensrivierKoekie (rekenaarwetenskap)Europese UnieKlein-KarooDurbanTaalBulgaryeEnsiklopedieGeologieP. RamleeNederlandse WikipediaAnale kankerKlem-in-die-kaakArbitrasiePtolemeusGlenys LynneEstlandAmber HeardNazi-DuitslandGeldChristelike kruisHeilige SaterdagJoe BidenLiesbreukKanadese nasionale krieketspan🡆 More